Recipe Type: Varkvleis
Knoffelvarkboud
1 medium varkboud 3 – 5 knoffelhuisies, in repies gesny 2 swoerdlose spekvleisrepies, in stukkies gesny 125 ml olie 5 ml gedroogde oreganum 5 ml gedroogde roosmaryn sout en vars gemaalde swartpeper Maak gate in die boud stop die boud met die knoffel en die spek. Plaas die boud in ...
Read moreCranberry-Lemoen Vark Tjops
sout na smaak peper na smaak 2,5 ml gedroogde tiemie 500 g vark tjops, ontbeen en dun gesny 160 ml lemoensap 125 ml hoenderaftreksel 125 ml cranberry-lemoen vrugte, gekap Meng die sout, peper en tiemie en strooi dit oor die vark aan beide kante. Braai die vark 2 minute aan ...
Read moreGebraaide Oosterse Vark Tjops
90 ml sojasous 5 ml peper 10 ml sesame olie 10 ml lemmetjiesap 6 knoffelhuisies, fyn gepers 6 vark tjops, ontbeen (+- 115 g elk) Stel jou oond op volrooster. Meng al die bestanddele, behalwe die tjops, in ‘n sakkie wat kan seël. Plaas die tjops daarin en bedek die ...
Read moreMarmelade Varktjops
5 ml olyfolie of Cooking Spray 4 varktjops, (+- 115 g elk) 10 ml peper sout na smaak 30 ml asyn 200 ml marmelade konfyt Spuit ‘n riffelpan met Cooking spray / of verhit olyfolie , die pan lekker warm wees. Besprinkel beide kante van die tjops met peper, sout ...
Read moreBalsamic Varktjops
4 varktjops, sonder been, vetjies verwyder (+- 115 g elk) 10 ml suurlemoenpeper 5 ml sonneblom olie Cooking Spray 125 ml balsamic asyn 75 ml hoenderaftreksel Besprinkel die tjops eweredig met die suurlemoenpeper. Verhit ‘n pan oor medium hitte wat bespuit is met die cooking spray en voeg die vark ...
Read moreItaliaanse Vark Tenderloin
250 g vark tenderloin Cooking Spray 75 ml gevriesde uie 2 ml Italiaanse speserye sout na smaak vars gemaalde swartpeper na smaak 175 ml marinara sous 75 ml gerasperde mozzarella kaas Sny die vark in 6 stukke. Plaas dit tussen “gladwrap” en slaan dit plat met ‘n koekroller, ongeveer 1,5 ...
Read moreKerrie-appelkoos varktjops
1 koppie gladde appelkooskonfyt 1 el balsamic asyn 10 ml kerriepoeier rooipeper na smaak sout na smaak 4 varktjops, sonder die been (± 200 g elk) Cooking Spray of olyfolie Meng die appelkooskonfyt en die asyn en hou dit eenkant. Meng die kerrie, sout en rooipeper en vryf die tjops ...
Read moreGevulde varkvleisrol
Gebruik ontbeende varklende hiervoor. Die vulsel maak dit iets besonders. Rangskik dit op bord met slaai. Die lende 1, 5 kg varklende, ontbeen Sout en swartpeper na smaak 10 ml growwe sout kookolie om mee te smeer Vulsel 1 medium ui, fyn gekap 1 medium appel, fyn gekap 20 ml ...
Read more