Loader

Recipe Type: Varkvleis

Krummel varktjoppie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

  5-6 Loin Varktjoppies 150 ml sonneblom olie 1 Groot pak kaas en Uie skyfies fyngedruk foelie Voorbereide oond van 180 grade Verf die varktjoppies liggies met olie aan beide kante Sny die vettjies liggies af Rol tjoppies in kaas en uie skyfies tot goed bedek Pak in oondvaste bak ...

Read more

Koffie Varktjops

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.1 / 5)

  Moenie laat die koffie jou afskrik nie , die eindproduk vingerlek lekker… Bestanddele 2 kg Varktjops Koekmeelblom met sout en peper gegeur Kookolie 2 uie, in skywe gesny 30 ml margarien 30 ml kitskoffiepoeier 250 ml kookwater 250 ml asyn 150 ml gouestroop 10 ml Bisto Sout en peper ...

Read more

Vingerlek lekker Ribbetjies -Spare Ribs

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

So 2kg varkrib sal genoeg wees vir vier persone. Verder het jy nodig: 2 knoffelhuisies, fyn opgesny 2cm gemmer, gerasper 125ml heuning 60ml lemoensap 60ml appelasyn 125ml tamatiesous 30ml Worcestershire-sous varsgemaalde swartpeper Meng al die bestandele en gooi oor die ribbetjies. Maak alles dig toe en hou vir ten minste ...

Read more

Kerriemarinade vir die braai

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Hierdie resep is uitstekend vir hoender /vark marineer 1 ui, fyn gerasper in bak met deksel 1 1/4 koppie swart asyn 3 lepels suiker 2 lepels borrie 1/2 koppie Mrs.Balls Chutney 1 groen rissie, opgekap met pitte 2 lepels Cartwright ekstra sterk poeier 1 bay leave (loerierblaar) 2 naeltjies Meng ...

Read more

Eisbein Bredie

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

2 eisbeins redelik groot 4 uie 4 wortels 4 aartappels 1 klein kopkool 1 rooi soet rissie 500 ml vleis aftreksel 1 blikkies bier/lager sout en peper 3 tl bisto poeier aangemaak met bietjie water Metode 1. Plaas eisbein in pot (ek gebruik sommer my plat boom potjie pot) 2. ...

Read more

Kerrie Varkpootjies

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

3 kg Varkpootjies (skoon gemaak) sout 3 middelslag uie (skywe gesny) 30 ml kerrie poeier (enige sterkte) 5 ml borrie 5 ml paprika 15 ml asyn 45 ml tamatie sous 125 ml Mrs Balls blatjan 30 ml olie 1 blikkie Koo Botter bone 4 middelsag aartappels(geskil en in kwarte gesny) ...

Read more

Gerookte Varktjops met Jalapeno-kersie sous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

6 gerookte varktjoppies 190 ml ontpitte kersies 125 ml jalapeno jellie Braai die vleis volgens smaak. Meng die kersies en die jellie in n potjie op die stoof en bring dit tot kookpunt. Roer dit aanhoudend. Skep die sous oor die vleis net voor jy dit opdien.

Read more

Gebraaide Vark Lendeskyf

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

62.5 ml bruinsuiker 62.5 ml tamatiesous 62.5 ml pomelosap 15 ml gekapte gemmer 2,5 ml sout 500 g vark lendeskyf, in skywe gesny Kook die suiker, tamatiesous, sap en gemmer saam oor medium hitte vir omtrent 5 minute. Roer dit af en toe om te verhoed dat dit vas brand. ...

Read more

Varknek met Sjerriesous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Vryf sout en fyn gemmer in die varknek in. Braai varknek in botter en olie tot bruin. Plaas in foelie met 8 halwe uitjies en bak in oond @ 200 grade vir ongeveer 1 en 1/2 tot 2 uur. Sjerriesous: 2 uie gekap 2.5 ml fyn vars knoffel Soteer in ...

Read more

Speserymarinade vir vark

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

2 gedroogde rooirissies 2 knoffelhuisies 4 swartpeper korrels 2 ml komynsaad 2 ml fyn kruienaeltjies 5 ml sout 60 ml wit asyn Stamp al die droë bestanddele en maak dit dan aan met die asyn, of gebruik n voedselverwerker. Bestryk die vleis daarmee voordat jy dit bak of braai.

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!