Loader

Recipe Type: Souse en Marinade

Speserymarinade vir vark

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

2 gedroogde rooirissies 2 knoffelhuisies 4 swartpeper korrels 2 ml komynsaad 2 ml fyn kruienaeltjies 5 ml sout 60 ml wit asyn Stamp al die droë bestanddele en maak dit dan aan met die asyn, of gebruik n voedselverwerker. Bestryk die vleis daarmee voordat jy dit bak of braai.

Read more

Vismarinade

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

30 ml suurlemoensap 1 knoffelhuisie, gekneus ‘n hand vol vars koljanderblare, gekap 2 ml paprika 30 ml olyfolie sout na smaak Meng alles goed saam. Marineer vis voor jy dit braai of bak.

Read more

Duitse marinade

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

315 ml karringmelk 5 gekneusde swartpeperkorrels 2 ml fyn neutmuskaat 2 ml fyn koljander 2 ml fyn naeltjies Meng al die bestanddele goed saam. Verkoel dit totdat dit benodig word.

Read more

Roosmaryn marinade

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

125 ml wit asyn 125 ml olyfolie 30 ml vars, gekapte roosmaryn of 15 ml gedroogde roosmaryn sout en vars gemaalde swartpeper na smaak Meng al die bestanddele goed saam en laat dit afkoel voor gebruik. Gebruik dit vir vark- of lamsvleis, of sosaties.

Read more

Rooiwynmarinade met basiliekruid

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

250 ml rooiwyn 45 ml asyn 45 ml olyfolie 3 knoffelhuisies, fyn gedruk 15 ml vars, gekapte basiliekruid of 5 ml gedroogde basiliekruid Meng al die bestanddele saam en verhit dit tot kookpunt. Haal dit van die hitte af, bedek dit en laat dit 1 uur lank staan voor gebruik.

Read more

Jogurt marinade vir hoender

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

375 ml natuurlike jogurt 1 knoffelhuisie, gekneus 5 ml gekneusde dillesaad sout en gekneusde swartpeper korrels na smaak Meng al die bestanddele en verkoel tot nodig.  

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!