Recipe Type: Slaai
Romerige aartappel en avo slaai
500g aartappels – met skil aan en amper sag gekook in soutwater 1 bottel slaaisous van jou keuse 1 lekker sag en ryp avo sap en bietjie gerasperde skil van een medium suurlemoen gemaalde swart peper na smaak 3 knoffelhuisie platgedruk 1 tl witsuiker 100 ml room bossie grasuie – ...
Read moreBrandrissie en Wortelslaai
8 groot vars wortels – gerasper lekker hand vol rosyntjies 1 eetl olyf olie 2 eetl vars suurlemoensap 3 groen brandrissies, fyn opgesnipper gemaalde swartpeper mespunt vol fyn gemmer Gooi alles in lekker groot mengbak. Meng goed deur. Sit in yskas vir minstens 1 uur
Read moreAartappelslaai met jogurt-suurroomsous
1 kg baba-aartappels, geskrop en gehalveer 250 ml suurroom 100 ml dik mayonnaise 250 ml Griekse of Plain jogurt 15 ml heelkorrelmosterd vars gemaalde swartpeper vars pietersielie, gekap suiker na smaak Kook aartappels in sout tot gaar, maar ferm. Meng res van bestanddele saam en giet oor aartappels. Bedek en ...
Read moreRomerige Biltong en Feta Aartappelslaai
2 hande vol baba aartappels – skoon geskrop en sag gekook handvol klam biltong, gekerf – plus ekstra vir bo-oor 1 baie fyn gekapte ui 3 knoffelhuisies gekneus paar hardgekookte eiers (3-4) fetakaas 1 kop goeie mayonnaise klein houertjie ongegeurde jogurt knypie mosterd poeier sout vars gemaalde swartpeper Die geheim ...
Read moreKoper Kerrie Wortels
jy het nodig: 2 kg geelwortels 1 liter wit asyn 1 kop pitlose rosyne 1 teelepel kruienaaltjies 1 teelepel swartpeperkorrels 3 eetlepels mielieblom 3 eetlepels kerriepoeier 1 kg uie 4 kop suiker 1 eetlepel sout Skil die geelwortels en sny in dun skyfies. Bedek die skyfies met water en kook ...
Read moreGriekse Rysslaai
Baie lekker, as jy tyd het, laat paar uur staan.. 1 kop wit rys – gekook met knippie sout en afgekoel paar sprietuie, gekap 1 koppie gerasperde komkommer 300 g kersietamaties gehalveer fetakaas, in klein blokkies gesny swart olywe, ontpit en opgesy sout varsgemaalde swartpeper bossie varsgekapte basiliekruid slaaisous: 5 ...
Read moreCopy Cat Kool Slaai
My Na-aap KFC Koolslaai Jy het nodig: 1/2 kop mayonnaise 1/3 kop sugar 1/4 kop milk 1/4 kop karringmelk 2 1/2 tl suurlemoen sap 1 1/2 tl wit asyn 1/2 tl sout mespunt vol wit peper 8 kop, baie fyn gekapte koolkop 1/4 kop, baie fyngerasperde wortel 2 el baie ...
Read moreBiltongslaai
Lekker maklik en vinnig… saam braai, of sommer ligte middag ete, self saans as dit so warm is en nie lus is vir kook nie… geniet 2 kop gaar skroef pasta handjie vol kersietamaties – halveer en liggies gebraai in olyfolie bietjie olyfolie 4 el suurlemoensap 1/2 kop basielpesto 2 ...
Read moreBros aartappelskilslaai
So ietsie anders vir slaai 8 aartappels se skille 15ml olie 200g gekapte spekvleis blaarslaai 100ml gekapte haselneute 60g fetakaas, in blokkies gesny 2 rooi, ongeskilde appels, in blokkies Skrop aartappels onder koue, lopende water. Druk droog. Skil aartappels in eweredige repe en braai in verhitte olie tot goudbruin en ...
Read moreGroenslaai met ‘n wip
Sit ‘n wip in jou groenslaai … Ons Facebook Boerekos Kookengeniet lede deel hul gunsteling…… Fee Fee Geldenhuys – gebraaide bacon stukkies, blokkies kaas , cocktail tamaties, green pepper , komkommer, halwe gaar eiers,rocket blare en n klein biekie gaar skroef noedels, en gaar mushrooms .. slaaisous is n mayo ...
Read more