Loader

Recipe Type: Ontbyt

Eierlose skons

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

(lewer ongeveer 6 medium skons) Bestanddele 500ml meel 20ml bakpoeier 5 teelepels botter/margarien sout 175ml melk Metode: Vryf die botter/margarien in die droë bestanddele, totdat dit soos growwe meel lyk. Meng die melk hiermee en vorm sagte deeg. Borsel met eiergeel of met melk. Sny of vorm in skon-grootte vorms ...

Read more

Hoenderlewerjies met byt

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele 500g hoenderlewertjies 90ml botter sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 1 ui, gekap 2 knoffelhuisies, gekneus 1 stuk ± 1cm gemmer, fyn gekap 5 ml borrie 12,5ml kerriepoeier of garam masala 1 brandrissie, ontpit en fyngekap 410g ( 1blik) tamaties, gekap 200g bevrore of vars jong ertjies vars koljanderblare(dhania) ...

Read more

Garnaal omelet

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

5 eiers 30 ml room 2 groen uie, in repies gesny botter 85 g gaar garnale Klits die eiers en roer die room by. Verhit die botter en voeg die eiers by en laat dit verdik oor medium hitte terwyl jy die pan skud. Smeer die uie en die garnale ...

Read more

Sweetcorn Muffins

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 blikkie sweetcorn, gedreineer 30 ml gesmelte botter 4 eiers, geklits 62 ml water 190 ml melk 1 pakkie heuning en mosterd poeier 450 g bruismeel 1 grasui sout en peper na smaak Verhit oond tot 180’C. Meng al die bestanddele saam. Moenie te veel klits nie. Skep in die ...

Read more

Scones (Treffer)

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

250 ml room (1 koppie) 1 klein blikkie lemonade (kroeg grootte) 1 klein pakkie bruismeel 2.5 ml sout Sif sout en meel. Sny room en limonade in, meng versigtig. Rol uit, ruk vorms, plaas op bakplaat,verf met geklitse eier of melk en bak in vooraf verhitte oond 220 C vir ...

Read more

Biltong – en – kaasskons

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

100ml gerasperde Cheddarkaas 150ml gerasperde biltong 420ml koekmeelblom 15ml bakpoeier 120ml melk 35ml botter/margarien 3ml Bovril 1 eier Sif alle droë bestanddele saam, behalwe die kaas en die biltong. Vryf die botter in die meelmengsel totdat dit korrelrig is. Voeg die kaas en die biltong daarby. Klits die Bovril, eier ...

Read more

Tamatie-Uie-Feta Omelet

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

2 – 3 eiers sout en peper na smaak olyfolie 30 ml fyn gekapte rooi ui paar kersie – tamaties, halveer, en gebraai in warm botter ‘n kwart koppie krummel Feta kaas 1 knoffelhuisie en kruie na smaak Meng die eerste 3 bestanddele goed. Verhit die pan oor medium hitte ...

Read more

Plaatkoekies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

500 ml meel 2 ml sout 2 eiers 250 ml melk 125 ml water 30 ml olie 45 ml stroop 20 ml bakpoeier Meng al die bestanddele saam en bak die koekies in ‘n pan.

Read more

Skons (x12)

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Bestanddele 1. 500ml Koekmeelblom 2. 15ml Bakpeier 3. 3ml Sout 4. 30ml Botter of Margarien 5. 175ml Melk of Karringmelk Metode 1. Sif al die droe bestanddele saam. 2. Vryf die botter (margarien) met die vingerpunte in. 3. Voeg nou doe melk (karringmelk) by en sny dit in om ‘n ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!