Loader

Recipe Type: Ontbyt

Spek, kaas en mielie ontbyt muffins

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Ontbyt……. ?? 2 koppies koekmeel 1 el bakpoeier 3 tl suiker knypie sout 3 groot eiers 1 koppie volroom melk 3 el olie 200 g gaar spek stukkies – gesnipper halwe kop kaas gerasper halwe kop heelpit mielies knypie mostert poeier knypie cayene pepep (rooi peper) knypie pietersielie Voorverhit oond ...

Read more

piesang en neute muffin

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

250ml volkoringmeel 125ml bruismeel 5ml koeksoda 375ml semels 200ml bruinsuiker 125ml gekapte pekan of okkerneute 2 groot piesangs, fyngedruk 125g gesmelte botter 1 eier, geklits 125ml karringmelk Voorverhit die oond tot 180C. Meng meel en koeksoda. Voeg semels, suiker en neute by. Maak ‘n holte in droë bestanddele en voeg ...

Read more

Roomkaas muffins

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  435 ml bruismeel 2 eiers, geklits 65 ml olie 100 ml aarbeikonfyt 125 ml strooisuiker 65 ml gemengde bessie- of aarbeijogurt Vulsel 50 g roomkaas 30 ml (aarbei, moerbei of pruim ) konfyt versiersuiker om bo-oor te sif Stel oond op 180°C. Smeer of bespuit ‘n muffinpannetjie. Sif meel ...

Read more

Heuning en Jogurt muffins

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Bestandele: 500 ml koekmeel 5 ml koeksoda 10 ml bakpoeier 55 ml bruinsuiker 5 ml gemengde speserye 130 ml hawermout 60 botter, gesmelt 180 ml joghurt (heuning en graan) 80 ml melk 85 ml heuning – loperig 1 groot eier Metode: Sif jou koekmeel bakpoeier en koeksoda , suiker ...

Read more

Lepelskons

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  4 kop bruismeel 1 teelepels sout 2 teelepels bakpoeier 2 groot eiers ½ koppie olie 2 teelepels wit suiker 1 kop karringmelk – soos benodig om deeg klouerig slap te maak (om te skep in muffin-panne) Meng olie, eiers, melk tot glad. Meng droë bestanddele en suiker. Meng die ...

Read more

Bakkie met eiers

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Dis ’n baie oulike manier om eiers voor te sit. As jy wil, kan jy ook ’n bietjie gerasperde kaas onder in die bakkie sit. Kinders is gewoonlik mal hieroor, want hulle doop hul roosterbrood in die eiergeel Bestanddele (4 porsies) • 6 wit sampioene, in dun skyfies gesny ...

Read more

Wortelmuffins

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Bestanddele 250 ml (150 g) volkoringmeel 5 ml bakpoeier 3 ml fyn kaneel 250 ml (80 g) koringkiem 1 eier 80 ml sonneblomolie 125 ml (100 g) bruinsuiker 5 ml koeksoda 50 ml vetvrye melk 250 ml wortels, fyngerasper 60 g pekan- of okkerneute, gekap Metode Sif die meel, ...

Read more

Plaatkoekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

2 eiers 125 ml suiker 250 ml melk 30 ml margarien/botter gesmelt 500 ml koekmeelblom 20 ml bakpoeier 2.5 ml sout botter, stroop of heuning Metode 1. Klits eiers en suiker saam. Voeg 125ml melk en gesmelte botter by. 2.Sif koekmeelblom, bakpoeier en sout saam en voeg by eiermengsel. 3. ...

Read more

Vinnige Skons

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (2.8 / 5)

500ml Bruismeel Knippie Sout 1 Eier 250ml Melk 60ml Olie Voorverhit oond 200C. Meng al die bogenoemde bestanddele saam en skep lepelsvol in gesmeerde kolwyntjiepan. Bak 15-20min tot ligbruin.

Read more

Gesondheids Muffins

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Bestanddele 4 eiers 175 ml olie 500 ml bruin suiker 1 liter karring melk 500 ml muesli of all bran flakes 250 g pitlose rosyne 750 ml meelblom 500 ml volkoring meel/hawermout(oats) 25 ml koeksoda 5 ml sout Metode Klop die eiers, olie, suiker en karringmelk baie deeglik saam met ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!