Recipe Type: Nageregte
Warm Dadelpoeding
1½ Koppie Meelblom 1 Hoogvol teelepel Koeksoda 1 koppie Gekapte Dadels ½ teelepel Kaneel 2 Eetlepels Appelkooskonfyt 1 Eier 1 Melk METODE: Vryf botter in meel. Voeg gekapte dadels en konfyt by. Maak mengsel van melk en koeksoda aan, gooi eier in melkmengsel, en voeg die melkmengsel dan by ...
Read moreOutydse Asynpoeding
Sous: 500 ml water 500 ml suiker 125 ml asyn Deeg: 30 ml botter 125 ml strooisuiker 2 eiers 375 ml koekmeelblom 5 ml koeksoda 10 ml gemmer 1 ml sout 2 ml neutmuskaat 30 ml appelkooskonfyt Verhit die bestanddele vir die sous saam tot kookpunt. Laat prut vir ...
Read moreDadel en Gemmerpoeding
STROOP 250 ml suiker 250 ml water 250 ml muskadelwyn BESLAG 30 ml botter 30 ml appelkooskonfyt 125 ml melk 10 ml fyn gemmer 1 eier 250 ml dadels, fyngekap 120 g ingemaakte gemmerstukke, gekap (**opsioneel vervang -kook vooraf… 1 kop geskilde vars gemmerstukke in 1 koppie suiker en ...
Read moreKoekstruif
Vla: 2 koppies melk 2 eetlepels vlapoeier 2 eetlepels suiker 1 teelepel vanieljegeursel Meng vlapoeier en suiker met melk, roer goed. Kook oor lae hitte tot gaar. Voeg geursel by en laat goed koud word. Koekstruif: 1 pakkie rooi jellie 1 pakkie vars aarbeie 2 eetlepels brandewyn 1 rolkoek of ...
Read moreOuma se doekpoeding
1 koppie suiker 1 koppie botter 3 eiers 2 eetlepels appelkooskonfyt 4 koppies meelblom 1 teelepels elk naeltjies (fyn), kaneel, gemmer ensout 3 teelepels koeksoda 1 koppie elk sultanas, korente, versuikerde skil, pitlose rosyne en melk koppie warm water, afgekoel 2 eetlepels brandewyn Sif meelblom,nealtjies, gemmer, kaneel en sout saam. ...
Read moreTuisgemaakte Sjokolade Roomys
250 ml melk vanieljepeul 1 eier 2 eiergele 250 ml room 65 g suiker 2 eetklepels kakao 1 eetlepel sjokolade, gerasper Kook die vanielje in melk. Klits al die eiers en suiker saam. Gooi die eiermengsel, kakao en sjokolade by die melk en roer stadig oor lae hitte tot ...
Read moreSjerrie en Kaneel Pere
Bestanddele: 4-6 Pere 1 Suurlemoen (sap uitgedruk en skil gerasper) 4 Eetlepels Muscovado Suiker of enige Bruinsuiker 60g botter of margarien 1 teelepel fyn kaneel 250 ml Old Brown Sjerrie Metode: Skil pere, halveer en verwyder die middelste pit gedeelte. Bedek met suurlemoen sap en plaas in vuurvaste bak. Meng die ...
Read moreKoekie-Jellie
Maak ‘n pakkie jellie aan volgens die gebruiksaanwysings op die pakkie. Neem koekies, aantal en geure volgens eie smaak, en voeg in aangemaakte jellie. Verkoel jellie en koekie mengsel tot gestol Eksperimenteer met geure en kleure van jellie en koekies volgens jpu – maar belangriker – jou kinders en kleinkinders ...
Read moreMaklike Poeding
4 snye wit brood botter/margarien appelkooskonfyt – of enige gunsteling konfyt 4 eiers 30 ml suiker 5 ml vanilje geursel 2.5 ml pypkaneel Metode 1. Smeer brood met botter en konfyt, plaas bo op mekaar soos toebroodtjie. 2. Meng nou die res van die bestanddele saam. 3. Klits die eiermengsel. ...
Read more