Recipe Type: Nageregte
Maklike Appel Poeding
Bestanddele 1 boks Moirs Vanilla koek mengsel (sonder versiersuiker) 1 blik tert appels 250ml houer vars room 1 koppie bruinsuiker Meng die koekmengsel soos op pakkie verduidelik. Sny tert appels bietjie kleiner en vou in by koekmengsel. Verhit die room tot net voor kookpunt, roer suiker by tot heeltemal ...
Read morePiesang Jogurt Ysies
Baie lekker en gesond vir die kindertjies! 500ml onversoete bulgariese joghurt 500ml laevet melk 4 piesangs (baie ryp) 5ml vanilla geursel 100ml heuning Verwerk in elektriese menger tot glad, giet in ysie houers. Vries oornag en geniet! Piesangs kan ook met ander vrugte vervang word, aarbeie of perskes ...
Read moreVinnige Yskastert
Bestanddele 1 houer gladde roomkaas 1 blik kondensmelk 1 koppie suurlemoen sap 1 gekoopte swissroll blikkie vrugte (Enige soort) ek hou van koejawels of aarbeie 1x 250ml houer vars room Klop roomkaas, kondensmelk saam, voeg Ā suurlemoen sap bietjie , bietjies by terwyl jy klits saam tot die mengsel dik ...
Read moreTelefoon Poeding
Ek wonder hoeveel van ons het hiermee grootgeword, ken vandag se kinders dit? Jou Bestanddele: 1 Eier 2 Kop koekmeel 1 Kop suiker 2 tl Koeksoda 1 Kop melk 1 elĀ Margarien 1 el fyn gemmer 2 lekker groot eetlepels appelkooskonfyt knypie sout Vir die stroop: 3 Kop Water ...
Read moreOutydse souskluitjies
Bestanddele: Probeer gerus die treffer souskluitjie resep… reg uit ouma se resepteboek Benodighede: 250 ml Koekmeelblom 10 ml Bakpoeier 1 ekstra groot eier , of 2 medium eiers 50 ml Botter 100 ml Vars melk Knippie sout Stroop: 700 ml water Kaneelsuiker 25 ml botter So gemaak: Sif droĆ« bestanddele ...
Read moreTuisgemaakte fudge en rosyntjie roomys
Bestanddele: ā¢ 35ml brannewyn ā¢ 75g rosyntjies ā¢ 125g strooisuiker ā¢ 75mls koue water ā¢ 4 eiergele ā¢ 1 houertjie dubbelroom – amper styf geklop ā¢ 150g fudge, stukkies gebreek So gemaak: 1. Plaas jou rosyne en brandewyn saam in bakkie, laat oornag week of min. 6 ure. 2. Plaas ...
Read moreSoete Baklava Verleiding
Skep vir jou genoegsame skoon ruimte om jou baklava voor te berei.. Botter jou bakplaat +- 50 x 30 cm , baie goed!!! Bestanddele: 6 velle filodeeg ā goed ontvries (onthou filodeeg droog baie vinnig uit hou dus jou lae dig toe met skoon klam vadoeke tot jy dit ...
Read moreAppels onder ‘n jassie
Lewer 8 porsies 2 Koppies koekmeel 125g Koue botter 1 Eier 1 extra eier vir eiergeel Ā½ Kop strooisuiker 1 Ā½ tl Vanilla essence 200 ml Styf geklopte room 4 klein appels Ā½ Kop marmalade Pypkaneel, strooisuiker vir sprinkle Knypie sout 8 Bolletjies vanilla roomys Maple goue stroop *wenk: ...
Read moreBrandewyn Poeding met Skop
Bestanddele: 5 ml koeksoda 250 ml kookwater 150 g ontpitte dadels, fyngekap 150 g vrugte koekmengsel 150 g neute van jou keuse , grof gekap 100 g glanskersies rooi 130 g botter of margarien 250 ml geelsuiker 2 eiers 375 ml koekmeel ‘n knippie sout 5 ml bakpoeier Goue ...
Read moreMangoroomys
Die somersgenot moet die aand voor die tyd voorberei word. 250 ml gewone jogurt 200 ml mangosapkonsentraat 1 blikkie kondensmelk 1 Ā½ houertjie vars room, styf geklop vars mangoskywe vir garnering plastiekbak met deksel vir vries.. (ou roomysbak werk goed) Plaas die kondensmelk in ān mengbak. Voeg die sapkonsentraat ...
Read more