Recipe Type: Lamsvleis
Tamatie Bredie
1kg Skaapvleis in stukke gesny 25ml Margarine of oliel 2 Uie gekerf 1 Knoffelhuisie gekneus 10ml Sout Vars gemaalde swart pepper Aftreksel, water or wyn 500g Aartappels in stukke gesny 1kg Tamaties, ontvel en gekap 5ml Suiker 2ml Droë Tiemmie 5ml Marjoram Verhit olie in ´n groot kastrol en sorteer ...
Read moreSondagmiddag Lamsboud
Sondag lamsboud op die tafel, eg en sonder enige fieterjasies. hier gebruik ons ook nie vreemde bestanddele nie, sout en peper is al wat die Boudjie vra, stadig gaar gemaak totdat die vleis van die been afval. . 1½ tot 2 kg heel lamsboud, op die been sout en varsgemaalde ...
Read moreStaan Ribbetjie
Staan en sit kuier om die vuur en staar vir die vlamme lekkerte, maak tyd vir die een 1 Lams/skaapribbetjie 125 ml Suurlemoensap Sout en Peper Toeknyprooster Maak seker die bene aan die bokant hegkant van die ribbes is gekraak (deur gekeep) *Opsioneel – Sny die vetkant met n skerp ...
Read moreSkaapnek en Groenboontjie bredie
So eenvoudig maar hartskos. Ou gunsteling gewees in baie van ons grootword huise, treffer keer op keer . Jy het nodig: 1 kg skaapnek, in skywe gesaag 1 el botter 2 uie, gekap 2 knoffelhuisies, fyn gekap 2 groot wortels, geskil en stukke opgesny 250 g groenboontjies, grof opgekap 3 ...
Read moreLamsvleis Breyani
Geurige Indiese gereg, nou nie Boerekos nie maar ons is ook mos ma lief vir iets met ‘n byt Ek deel hierdie basiese resep. Jy kan dit dan aanpas met verskillende vleissnitte. Maak seker jy het baie tyd vir die een . 1½ kg Lamsvleis stowevleis bv, opgesnyde skenkel of ...
Read moreOondgebakte Skaapkop
So lelik maar seker die lekkerste deel van die skaap . 1 heel skaapkop per persoon, baie mooi skoongemaak, deurgespoel met lopende koue water, droog gedruk met skoon vadoek 250 ml water 4 el botter suurlemoensap sout vars gemaalde swartpeper *swaargewig foelie So gemaak: Voorverhit die oond tot 180 C ...
Read moreOondgebraaide Lamsboud
Bestanddele: lamsboud van 2 kg, met skenkel aan indien verkies 8 knoffelhuisies, gekneus 1 el droë tiemie skil en sap van 1 suurlemoen (skil baie fyn gerasper) 4 el botter 2 el olyfolie sout en varsgemaalde swartpeper na smaak *aartappels – opsioneël . . So gemaak: Voorverhit oond tot ...
Read moreKrummel Lamstjoppies
‘n heerlike alternatief vir daai ou allerdaagse lamstjoppies! 8 tot 10 loin lamstjops 2 pakkies royco uiesoppoeier 400 ml vars broodkrummels 10 ml roosmaryn 3 eiers – geklits 100 ml kookolie om te braai suurlemoen wiggies om voor te sit Voorverhit oond 180 C Gooi soppoeier in ‘n diep mengbak, ...
Read moreHeel Sout Skaapribbetjie oor die Kole
Lek jou lippe af. Stadig. Stadig. Stadig. — Vat jou tyd. Of jy nou drink of nie. Langs die vuur vir 2 ure of so werk goed, laat daai vetjies lekker uitbraai. Hy braai en skroei ‘n biejtie. . Jy benodig: 1 heel lams/skaapribbetjie vroeg uit die yskas gehaal en ...
Read moreSherrie Lamskenkels
Smul lekker Lamskenkels oppi stoof , ook heerlik resep vir potjie op die vuur( gebruik swart plaboom pot as jy een byderhand het) 1 heel lamskenkel per persoon 1 kop koekmeel 4 el botter 1 el olie 1 groot ui opgekap 4 knoffeltoontjies – gekneus en opgekap 250 ml OBS ...
Read more