Recipe Type: Koeke en Terte
Peer Krummeltert
‘n Heerlik bros gebakte tert of nagereg op jou vingerpunte, warm of koud, die is ‘n wenner ! Jy benodig: .. 410g KOO Blik Peer Helftes in stroop – (dreineer, hou stroop eenkant) 1 kop bruinsuiker (plus 2 el ekstra vir sprinkel) 1Ā½ kop koekmeel 3 ml kaneel 3 ml ...
Read moreVrugteslaai Yskastert
Almal het hul gunsteling, vir my is die een ‘n wenner ! 500 ml room – baie koud 1 blikkie karamel – glad geklits met ‘n vurk 1 x 825g blik KOO “fruit cocktail” – stroop gedreineer geroosterde klapper . Basis: 1 pakkie tennisbeskuitjies – fyn gekrummel 125g botter – ...
Read moreSuurroom-Versiersel
Jy sal nooit weer ander resep nodig kry om Å versiersel te maak nie , perfek vir enige Kolwynjie; Ā beste vir Wortelkoek ! 500g versiersuiker, twee keer gesif 150g Ā sagte Springbok Botter 200 ml Suurroom paar druppels suurlemoensap Metode: Klits die botter, suurroom en paar druppels suurlemoensap saam met ān ...
Read moreHeuning en Amandel Melktert
Kors: 1 pakkie tennisbeskuitjies fyn gedruk Ā½ kop botter Ā½ tl fyn gemmer . Vir die vulsel: 3 kop volroom melk 80 ml heuning 4 groot eiers Ā¼ kop suiker 3 el koekmeel 3 el meelblom (maziena) mespunt neutmeskaat (nutmeg) 2 el botter Ā½ tl amandel geursel (essence) Ā½ ...
Read moreKarringmelk Sjokoladekoek
Hoe langer die koek staan, hoe lekkerder is dit. So maklik soos koek eet ! Kom ons bak ! . Vir die koek: **500 ml koekmeel **150 ml kakao **1Ā½ tl koeksoda **1Ā½ tl bakpoeier **Ā½ tl sout 2 kop suiker 4 groot eiers – kamer temperatuur 125 ml ...
Read moreSuurlemoenmelktert
‘n Lekker twist in die Melktert, dubbele lekkerte 2 Ā gunstelinge in een tert ! ..( ..lewer 1 baie groot tert) Kors 200 g botter of margarien 2 x pakkies tennis beskuitjies, fyngedruk . Suurlemoen vulsel mengsel 2 x 385 g blikkies kondensmelk 250 ml suurlemoensap . Melktertlaag 4 kop melk ...
Read moreSuurlemoen Kaaskoek in ‘n glas
Heerlike Somer nagereg op jou vingerpunte ! Soos 1, 2, 3…….die is so eenvoudig. Krummels: 1 pakkie tennisbeskuitjies – fyn gedruk 1 el strooisuiker 3 eetl botter, gesmelt . Vulsel: 1 x 250 g roomkaas 125 ml room – baie styf geklop 1 blik kondensmelk Ā – yskoud 1/2 tl baie ...
Read moreSjokolade Eclair Yskastert
So verleidelik ! 2 pakkies tennisbeskuitjies 3 kop yskoue volroom melk 2 pakkies MOIR’S instant pudding – vanilla geur 375 ml room . Sjokolade Stroop: Ā½ kop kakao poeier 1 kop suiker Ā¼ kop melk Ā½ kop botter 1 tl vanilje essense Stroop: Bring tot kookpunt, prut saam vir 5 ...
Read moreSmeerdeeg vir Melktert Kors
Genoeg vir 3Ā foelie tertbakkies 1 ekstra groot eier 4 el botter / margarien 25 ml suiker 2 ml vanielje geursel 125 ml koekmeel 5 ml bakpoeier knippie sout Voorverhit Ā oond naĀ 180 C Skei die eier, verroom die botter / margarien, suiker, vanielje en eiergeel saam. Sif die koekmeel, bakpoeier ...
Read moreSuurlemoen SoufflƩ
Wat dink jy van hierdie suurlemoen soufflĆ© direk gebak in ‘n suurlemoen? ‘n Kombinasie van romerige, soetigheid van ‘n suurlemoentert, onweerstaanbaar! . 8 groot suurlemoene 3 eiers, geskei halweĀ koppie suiker, verdeel in 2 aparte dele 2 el koekmeel Versiersuiker Voorverhit die oond 175 C en voer ‘n bakplaat met waspapier ...
Read more