Recipe Type: Koeke en Terte
Sjokolade Karamel Koek met Oemf !
Die lekkerste klamste sjokolade koek wat jy ooit jou tande in sal lê. As jy ‘n soettand het en absoluut mal is oor sjokolade, moet jy hierdie resep uit probeer, stukkie hemel op sy eie Vir die sjokoladekoek 1½ kop Koekmeel1½ kop Witsuiker3tl bakpoeier3el Kakao poeier1tl kitskoffie200ml Kookwater4 ekstra groot ...
Read moreMuesli Crunchies
Baie maklik om te maak. Lekker gesonde peuselhappie, jy gaan die resep weer en weer probeer, almal gaan dol wees hieroor. Hou die koekblik vol 250g botter 2 el gouestroop 2 kop hawermout 1 kop koekmeel 1 kop Muesli – jou gunsteling geur, ek verkies die stukkies neute en vrugte ...
Read morePermantige Sjokoladekoek
Permantige Sjokoladekoek met ‘n witsjokolade versiersel, dubbele lekkerte wat die tone sal laat krul Jy het nodig: 1½ kop koekmeel 1 el bakpoeier 100g goeie gehalte donkersjokolade 6 eiers – geskei 1½ kop witsuiker 4el kakaopoeier 180ml kookwater 180ml sonneblomolie 10ml karamelgeursel knypie sout Voorverhit die oond tot 180 °C. ...
Read moreGranadilla Pynappel Yskastert
Wenner bederf keer op keer, min moeite en smul lekker 1 pak tennisbeskuitjies – gekrummel 4el botter 2ml vanilla geursel 1 blik kondensmelk 700g Jogurt – granadilla geur 1 blik pynappel “crushed” 3 pakkies jellie – suurlemoen, granadilla of pynappel 250ml kookwater 1 blikkie granadilla pulp Oor medium hitte smelt ...
Read moreMatt se Tjoef-Tjaf Tert
Matt se Een, twee, drie lekkerte, sonder moeite. maak hierdie tert sommer tjoef-tjaf 2 x pakkies kits poeding – jou gunsteling geur 2 x pakkies Tennisbeskuitjies – hou 6 eenkant vir bolaag krummels In ‘n groot tertbak, pak n laag beskuitjies op die tertbak se bodem Maak een boksie kits ...
Read moreSteri-Stumpi Vrugtekoek
Jy gaan dol wees oor die heerlike klam, net drie bestandeel Vrugtekoek So maklik en regtig moeite vry lekkerte Hier, dis wat jy nodig het: 1kg of gemengde droë vrugte koekmengsel 600ml Steri Stumpi Melkskommel – Sjokolade geur 2 kop bruismeel . Nou maak ons so: In n groot glas ...
Read moreVan Kondensmelk tot Karamel
n Nostalgiese lekkerte ! Dis ‘n lang proses, maar die wag die moeite werd, soveel lekkerder as die winkel karamel, hoe maak mens? Jy het nodig: 2 x blikke (397g) kondensmelk – vir soveel moeite, maak dit die moeite werd met 2 blikkies Kookwater Sit blikkies kondensmelk in ’n groot diep ...
Read moreKondensmelk Suurlemoen Yskastert
‘n Regte Staatmaker, dit is regtig lekker (Maak 1 x 23cm ronde tert) . Vir die kors 1 pakkie tennisbekuitjjies ½ pakkie gemmerkoekies 125 g botter Vir die vulsel: 1 blik kondensmelk sap van 2 suurlemoene 450g ongegeurde Yoghurt 2 pakkies suurlemoenjellie 250 ml kookwater ½ tl vanilla essence *geklopte ...
Read moreStaatmaker Vanilla Sponskoek
Wen resep vir ‘n veerligte sponskoek, jy sal elektriese klitser hiervoor benodig. Hou by 15 minute tydsberekening, jy sal nie spyt wees met eindresultaat nie 2 kop koekmeel 1 ½ kop witsuiker 4 groot eiers 1 kop melk 40 ml kookolie 2 tl bakpoeier 2 tl vanilla . Versiersel: Aarbei ...
Read moreSjokolade Botterversiersel
Die versiersel bly maar bo, sonder fieterjasies – genoeg vir 1 koek 1 x 500 g versiersuiker- gesif 200 g sagte botter (Rama/Stork) werk ook baie goed 3 el opgehoopte kakao poeier 50 ml melk 2 tl vanielje geursel . In n groot mengbak, room die botter tot lig en ...
Read more