Recipe Type: Groente
Warm Gemengde Groente Bykos
Bedien Gesin van 3 1/2 Pak Country Crop (Mcain werk goed) 1 x Blikkie suur room / (vars room gemeng met biki melk en mayonaise werk ook) Sout en peper na smaak 1 Eet lepel botter Plaas groente in n mikrogolfbare oondbak met deksel, gooi +- 200ml water in – ...
Read moreGroentepastei
1kg gestoomde/gekookte, gemengde groente 1houer(250ml) suurroom 1houer(250ml) maaskaas pakkie wit uiesop medium ui, gekap en gebraai 3 eiers, geklits 1 kop Cheddar-kaas, gerasper Meng room, soppoeier en geklitste eier. Voeg helfte van die kaas by en meng liggies. Voeg gebraaide ui by. Dreineer groente en meng met maaskaas. Skep in ...
Read moreSkooma Patats
2-3 groot patats , in dik skywe gesny sout na smaak 2-3 eetlepels suiker Ā½ koppie geblikte fyn pynappel 2-3 eetlepels margarien 1 eetlepel margarien Ā½ koppie gekapte dadels kwart koppie brandewyn Sny patats in skywe.Ā Kook sag in ān klein bietjie water. Wanneer gaar, gooi oortollige water af. Voeg ...
Read moreGroenboontjie en Piesang kerrie
Hierdie kan as ‘n bykossie geniet word, of selfs ‘n warm slaai voorgesit word.. Benodighede: laat 60 gm sultanas vooraf week in 25 ml witwyn vir 4 ure 500 gm groenbone – gekerf 1 ui ringe gesny 12,5 ml olie sout 12,5 ml kerriepoeier 25 ml appelkooskonfyt 37,5 ml asyn ...
Read moreGoue Patat in lemoendoppies
Benodighede: 3 groot lemoene 1/2 skil van lemoen gerasper 3 med grootte patats 45 ml vars room 45 ml sherry 4 eetl botter pypkaneel So gemaak: Sny lemoene in halwes. Krap lemoen versigtig uit dop uit, hou die doppie eenkant. Skil en sny patats in blokkies, kook tot net sag, ...
Read moreMash vir vol tjol klein seuntjies!
Ben 10 Ā – Ā Mash vir vol tjol klein seuntjies! Bestanddele 4 groot aartappels geskil en in stukke gesny 4 groot murgpampoentjies (groen) in stukke gesny skil aan 1 ui fyn gekap 100gr botter melk sout en peper Kook aartappels en murgpampoentjies tot sag, dreineer. Braai uie in ...
Read moreSOETPATAS MET BRANDEWYN
Bestanddele: 450g Patas 2el Heuning Koppie Brandewyn 3el Bruinsuiker 5el Broodkrummels Gerasperde Lemoenskil Botter Knypie sout So Gemaak: 1. Kook patats in sout water vir 15 min. Sny in skywe en plaas in gesmeerde oondpan. 2. Meng heuning met koppie brandewyn en giet oor patats. 3. Meng bruinsuiker, broodkrummels ...
Read moreHeuning en Feta Pampoenkoekies
Bestanddele: 2 koppies gaar boerpampoen fetakaas, gekrummel 2 tl fyn kaneel halwe koppie heuning 2 eiers 1 koppie koekmeel 1 tl bakpoeier olyfolie vir braai halwe koppie pekanneute, gekap(opsioneel) Metode: Meng nou die gaar fyngedrukte pampoen, meel, bakpoeier, eiers en pekanneute saam. Verhit ān bietjie olyfolie in ān pan ...
Read moreHemelse Spek en Aartappel Gebak
Heerlik as bygereg of sommer so op sy eie 6 middelslag aartappels – halfgaar gekook 1 groot ui 2 x 200 g Escort skouer spek 2 knoffel huisies 375 ml cheddar kaas 600 ml vars room swart peper Sout Metode Sny spek repies in helfte deur; Ā braai in warm ...
Read moreAartappel soufflƩ
1 pakkie smash neutmuskaat 1 eier, geskei parmesaan kaas Maak die smash volgens die aanwysing op die pakkie. Geur met peper en neutmuskaat. Voeg die eiergeel by die smash en meng goed. Klits die eierwit styf en voeg ‘n knippie sout by. Vou die eierwit en die parmesaan kaas by ...
Read more