Recipe Type: Groente
Patatwiele
5 patats gekook en fyn gedruk en afgekoel moenie waterig wees nie) 1 rol blaardeeg – ontdooi 1 kop kaneelsuiker ((kaneel en suiker mengsel) 1 kop bruinsuiker 1 kop room Voorverhit oond 180 C Rol blaardeeg effetjies uit Smeer patat oor die deeg Strooi helfte van die kaneelsuiker oor die ...
Read morePotbraai met Heuning Wortels en Knoffel Kapokaartappels
Kook met nostalgie 1 kg beeskook dikrib (short rib) 2 groot uie, opgekap 5 knoffeltoontjies, gekneus 4 el botter 1/2 tl droe tiemie 1/2 tl geroosterde koljander, fyngemaal mespunt fyn naeltjies swartpeper na smaak sout na smaak 1 el bruinasyn 3 tl bisto poeier aangemaak met bietjie koue water 500ml ...
Read moreSpek, Room en Blomkool Gebak
1 lekker groot blomkoolkop, boompies gebreek 1 pakkie spek , gesnipper en bros gebraai 3 groot eiers 1 kop kookmelk, afgekoel kamertemperatuur 2 k gerasperde kaas 125 ml room 3 knoffeltoontjies 6 snye dag oue witbrood, korsies afgesny en grof gekrummel, hou korsies eenkant botter sout en peper na smaak ...
Read morePatatkoekies met kaneelsuiker
2 koppies gaar (*droog ) patat wat in suiker gekook is, fyn gedruk (*nie waterig nie) 3/4 kop koekmeel 1 tl bakpoeier knypie nutmeg knypie pypkaneel knypie sout 2 groot eiers geskei 2 el gesmelte botter 3/4 kop melk kaneelsuiker vir sprinkel kookolie vir vlak braai Klop jou eierwitte lekker ...
Read moreGebakte Sherrie Botterskorsie
1 lekker groot botterskorsie, mooi skoon gewas, lekker dik skywe gesny met skil aan sap van 1 lemoen 1 kop sherrie bruinsuiker botter pypkaneel sout na smaak foelie Voorverhit oond 180 C Smeer oondvaste bak se bodem liggies met botter. Pak jou pampoen skywe langs mekaar in die bak Gooi ...
Read moreGROENBOONTJIES
met baie sout en peper en botter…. nes ouma sin… Bestandele 500 g groenboontjies 1 middelslag-aartappel 1 middelslag-ui 1 middelslag-tamatie Sout en peper na smaak 2 E botter of margarien Aanwysigings Gestoofde groenboontjies was altyd ‘n gunsteling veral as my Ouma ‘n stukkie vet skaapvleis of repies swoerd bygevoeg het ...
Read moreAartappel Koekies
(4 porsies) Bestanddele: 3 medium aartappels 12,5 ml (1 e) koekmeelblom 1 eier, geklits 5 ml (1 t) sout 40 g (100 ml) (¾ k) kaas, gerasper Metode: 1. Skrop, skil en rasper die aartappels en meng met die ander bestanddele. 2. Verhit klein bietjie olie of vet in pan ...
Read moreKampvuur Lemoenpatat
vir elke patat: (per persoon) so gemaak: 1 patat – halfgaar gekook in water, met skil en al 2 el botter 3ml lemoenskil gerasper Plaas die patat op ‘n stukkie tinfoelie wat groot genoeg is sodat die patat goed raarin toegevou kan word. Maak ‘n snit in die patat en ...
Read moreAartappel Vulkaan
700g aartappels, geskil 30ml margarien 50ml koekmeelblom 500ml melk 2 eiers geskei 500ml gerasperde Cheddar-kaas 5ml sout 1ml mosterdpoeier knypie peper gerasperde kaas & broodkrummels gemeng Stel oond op 200°C. Kook aartappels tot gaar en maak kapokaartappels. Smeer dit op die boom van bakskottel. Maak witsous van botter, meel en ...
Read moreBiefstuk, groenboontjie en dadel soet patat
Bord vol eenvoud 1.2 kg biefstuk (kruisskyf of T-been) van jou keuse 80ml bruinsuiker 1 suurlemoen(skil gerasper, sap uitgedruk) 340ml bier 1ui (fyn gekap) 5ml mosterdpoeier sout en vars gemaalde swartpeper na smaak Plaas biefstukke in enkellaag in marineringsbak. Verhit bruinsuiker, bier, ui en mosterdpoeier, suurlemoenskil en sap, saam tot ...
Read more