Loader

Recipe Type: Eenpan Disse

Garnaal biryani

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

  Bestanddele: 1 kg uitgedopte garnale 1 koppie rys 2 groot uie gekap Groot stuk Gerasperde vars Gemmer 2 naeltjies 6 groot knoffelhuisies fyn gedruk 2 groen brandrissies 1/4 koppie klapper 2 teelepel garam masala 1 eetlepel lemmetjiesap 2 lourierblare 1/4 koppie botter Klein blikkie ertjies Cashewnuts fyn gemaal Rosyntjies ...

Read more

Romerige aspersie en vis gebak

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

  Bestanddele 750 g Witvis porsies 1 klein ui, fyngekap 1 blik Aspersiepunte (460 g) 2 kop Melk 12,5 ml Mosterdpoeier 1 opgehoopte eetlepel  Mielieblom 150 g Cheddarkaas, gerasper  plus bietjie ekstra vir sprinkel Sout en Peper na smaak Metode Voorverhit oond tot by 180 °C. Verwyder die vel van die stokvis ...

Read more

Maklike Jambalaya

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

60 ml olyf olie 3 huisies knoffel 2 x 250 ml grof gekerfde uie 500 gram knoffel worsies – sny in 1/4 stukkies 500 gram ham – sny in 1/2 blokkies 375 ml koppies rou kort bruin rys 4 seldery stokke – sny in 5cm stukke 1 groot groen soet ...

Read more

MACARONI & KAAS (a’ la’ Anne)

forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

MACARONI – 1599, Suide van Italie. dialek maccaroni (It. maccheroni), meervoud van *maccarone, moontlik van maccare “kneus, maal” van onbekende bron, of van ou Grieks. makaria “kos van gars gemaak.” BESTANDDELE 500 ml macaroni 1 groot ui 1 groen rissie [greenpepper] 250 gr spek stukkies 1 groot tamatie 1 eier ...

Read more

Vra na meer Hoender

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

550g hoender borsies of dytjies groot pak simba tjips (roast beef, texan chillie of chutney) Bestanddele vir witsous Metode: Kook die hoender in n kastrol met kookwater wat die hoenderstukke bedek. Stel oond op 180gr Gooi water af. Ontvel en ontbeen. Breek in fyn stukkies op. Maak wit sous. Maak ...

Read more

Romerige Hoender en Broccoli

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 blikkie hoenderroom sop 65 ml suurroom 1 pakkie gevriesde broccoli 500 g hoenderborsies, in blokkies gesny 125 ml gerasperde chedder kaas Meng die sop en die suurroom. Spoel die hoender af onder koue water vir omtrent 45 sekondes. Maak dit droog met kombuis papier. Plaas die hoender en die ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!