Recipe Type: Eenpan Disse
Janneman se hoender en broccoli gebak
Janneman se smul lekker hoender en broccoli gebak ~ hemelse dis 1 kg Hoender Stukke 1 groot kop Broccoli ~ opgebreek in boompies 1 blik Sampioenroomsop 250 ml Mayonnaise 5 ml Suurlemoensap 5 ml Kerriepoeier kop Cheddarkaas gerasper, eksta vir bo-oor 2 kop broodkrummels Sout en peper na smaak Metode: ...
Read moreMichael se Herderspastei
Michael se Herderspastei ‘n opgekapte ui in regte botter tot lekker deursigtig en voeg die volgende by: Sout Swartpeper Speserye vir maalvleis Kerrie Borrie 3 Loerierblare 1 Steranys 1 Opgekapte tamatie KLEIN bietjie roosmaryn Die oomblik as die geure trou, voeg jou maalvleis by en braai in die uiemengsel tot ...
Read moreRomerige Hoender en Sampioen Eenpan
1kg hoender porsies 1 tl aromat 1 tl pietersielie bietjie botter en olie vir braai 1 pakkie sampioene – gekerf medium fyn ui gekap 4 knoffeltoontjies – gekneus swartpeper en sout na smaak cheddar kaas gerasper groot pak simba tjips – enige geur witsous *Bestanddele vir witsous: 2 el Botter ...
Read moreMinsbolletjie Pan-Dis
Lekker maklik en hemels… Maak maalvleis aan soos vir jou gunsteling frikkadelle Maak bolletjies Voer ‘n diep oondskottel met bolletjies Plaas gekookte blokkies aartappels oral tussen in die bolletjies Maak genoeg wit kaassous om alles te bedek Giet bo-oor aartappels en bolletjies Strooi gerasperde kaas bo-oor Bak by voorverhitte oond ...
Read moreHoender en Sampioen Eenpan
Lekker smul randrekker 1kg hoender porsies 1 tl aromat 1 tl pietersielie bietjie botter en olie vir braai 1 pakkie sampioene – gekerf medium fyn ui gekap 4 knoffeltoontjies – gekneus swartpeper en sout na smaak cheddar kaas gerasper groot pak simba tjips – enige geur *witsous *Bestanddele vir witsous: ...
Read moreKul Lasagne
Vir as jy nie baie tyd het nie, maar iets vinnigs en lekkers soek. Dit vat letterlik 5 minute. 2 snye gekoopte brood Gekoopte pastasous (Ina Paarman of Woolies) Gekoopte witsous (of sampioensous) Gerasperde cheddar Rol brood goed plat met koekroller, anders absorbeer hy sous te vinnig. In ‘n bakkie ...
Read moreRandrekker Wors-pastei
1 kg boerewors 3 el botter 2 uie in ringe gesny bietjie gerasperde kaas 2 blikkies koo baked beans 4 kop gaar kapok aartappel (bietjie melk, botter, sout en peper na smaak) Sny boerewors in duim lengte stukke, gooi in oondbak. Sprei uie ringe bo-oor, stip met botter hier en ...
Read moreSimba Tjips Gereg
Frieda se Vrydagaand Simba Tjips Gereg 4 eetlepels botter 3 eetlepels koekmeel – aangemaak met klein bietjie water tot pasta 375ml warm melk 2 kop gesnipperde ham 2 pakke gekrummelde skyfies- enige geur 2 x koppies gerasperde kaas Voorverhit die oond tot 180C. Maak ‘n witsous van die botter, meel ...
Read moreWors en Rys Skottel
‘n Heerlike vinnige en maklike gerreg! Bestandele: 1 KG rou wors 2 koppies rou rys 1 Pak Hawain Stir Fry 1 Pakkie Sampioenroom sop 6 Koppies water 1 Blik Tamatie en uie smoor 2 Koppies gerasperde Kaas Metode: Voorverhit oond tot 180 grade. Smeer oondskottel goed met margarien. Versprei rys ...
Read moreOuma Johanna se Herderspastei
Bestanddele: 20 ml olyfolie 800g maalvleis 2 medium ui, gekap 1 groot wortel, grof gerasper 2 selderyestingel, gekap 10 ml origanum koppie beesvleisaftreksel 2 tl Worcestersous Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak Bolaag: 2 groot aartappels, geskil opgesny 1 botterskorsie, geskil , opgesny 50 ml botter 40 ml melk ...
Read more