Loader

Recipe Type: Drankies

Droom Melkie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Bestanddele (maak 1 koppie vermeerder volgens hoeveelheid mense)   1 koppie gekookte melk 6 blokkies Cadbury Dream sjokolade 1 tot Amarula (as verkies) kaneel stokkie   Roer sjokolade in melk tot dit goed smelt, voeg Amarula by. Sit warm voor met kaneel stokkie in koppie. Liplek lekker! ..

Read more

Spesery Tee

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 lt melk 4 sakkies gewone tee (5 roses werk goed) 2 kaneel stokkies 4 naeltjies 4 heel peper korrels 1/4 teelepel fyn gemmer 10 teelepels bruinsuiker Kook al die bestanddele stadig in ‘n pot vir so 10 minute. Giet in koppies deur ‘n teesif. Geniet warm. .

Read more

Suurlemoen Drankie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Baie lekker op ‘n warm dag!   Bestanddele 1lt water 500ml grenadilla sap 500ml vars suurlemoensap 100gr bruinsuiker 50ml grenadine stroop ( gewoonlik by die roses lime en passionfruit cordail in die supermark) hand vol vars kruisement blare   Meng al die bestandele goed saam tot suiker smelt in ‘n ...

Read more

Amarula Likeur

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (1 / 5)

Amarula Likeur 1 blik kondensmelk 1 koppie volroom melk (long Life) 1 koppie room 1 koppie brandewyn 2 t vanilla essens pepermint essens ( ek gebruik 20 ml jul kan meer gebruik) Gooi kondensmelk, volroom melk by mekaar. Klop die room tot amper styf voeg dit by die kondensmelkmengsel en ...

Read more

Jelly met `n twist

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Jou gunsteling geur jellie. (1 pakkie) Meng dit met een koppie kookwater en koppie vodka (gin,cane,tequila kan gebruik word) Meng goed. Vul shooterglassies (hoeveelheid maak +/- 25glasies vol) Laat stol en geniet.

Read more

Suurlemoenstroop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

  Met al die suurlemoene in voorraad is dit nou die kans om n lekker stroop te maak vir die somer Die stroop maak 4.5 liter en kan tot 6 maande op die rak gebere word. Maak aan 1 deel stroop en 3 dele water. Met sodawater is dit heerlik.

Read more

Braaivleis pons

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  375ml gin 750ml wit wyn 750ml oros 375ml lime juice (Aanmaak) 6 lt lemonade 1blikkie grenadellamoes 825g ingelegde pere 825g ingelegde perskes 825g ingelegde pynappels Metode Sny vrugte in stukkies of versap. Laat oornag in Gin en wit wyn lê. Voeg res van bestanddele behalwe lemonade by. Voeg Lemonade ...

Read more

Onse Tai (Mai Tai)

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  1 koppie donker rum n halwe koppie pynappel sap n halwe koppie lemoensap 30 ml Orange Curacao likeur 45 ml Amandel stroop n halwe koppie Mai Tai Mix Ys Pynappel en kersies vir garneering Meng al die bestandele saam. Gooi in glas en garneer met pynappel en kersies op ...

Read more

Kiwi en Spanspek smoothie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Bestanddele 1 spanspek, geskil en die pitte uitgeskraap 4 kiwivrugte, geskil en gehalveer 500 ml vrugtesap – appel, mango of bessie is goeie keuses 500 ml jogurt 40 ml koringkiem 40 ml heuning 10 kruisementblare Metode Puree al die bestanddele saam in ’n voedselverwerker en sit dit voor in ...

Read more

Spoorwegkoffie / Stasiekoffie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Bestandele: 3 Koppies witsuiker 3 Koppies baie sterk moerkoffie (klaar getrek)- die lepel moet somner regop staan :)) 3 Koppies kookwater ½ Teelepel sout Metode: Roer suiker oor lae hitte in kastrol tot gekarmaliseerd Voeg moerkoffie by Roer oor lae hitte vir 10 tot 15 min (om koffiesterkte te ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!