Loader

Recipe Type: Drankies

Melktertjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

  “Melktertjies” ~ deur: HantieKotze Gebruik as ‘n likeur na ete of ‘n “shooter” Bestanddele: 1 Blik Kondensmelk 1 Blik Ideal Milk 1/2 Bottel Vodca Kaneel Metode: Gooi al die bestanddele saam in groot mengbeker of gebruik versapper dit meng net beter. Klits goed saam en bottel in gesteriliseerde 1l ...

Read more

Tropiese Skemerkelkie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

2 baie sagte mango’s (geblik of vars) geskil , skywe gesny 2 baie sagte pere (geblik ook reg) geskil en opgesny 2 snye soet pynappel, (geblik ook reg) 3 grenadellas se pulp (geblik ook reg) 300ml mango sap paar ysblokkies Vir versiering Grenadella pulp Mintblaar Gooi al die bestanddele in ...

Read more

Eggnog

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Eggnog ā€“ Eier Drankie (Een bediening) 1 eier ā€“ geskei 1 eetlepel suiker Ā¼ koppie room 2 sopies goeie brandewyn, whisky of rum (die Amerikaners gebruik bourbon) Klits die eierwit styf Klits die room styf en voeg die suiker en brandewyn by Vou die eierwit by die room in. Geniet ...

Read more

Sjokolade Dom Pedro

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

50g donker sjokolade 60ml room 4 groot skeppe sjokoladeroomys 30ml whisky, koffielikeur of Amarula 60ml melk 60ml room, geklop Smelt die sjokolade en room saam tot glad. Laat effens afkoel en drup dit aan die binnekant van twee rooiwynglase sodat die sjokolade teen die kant kan afloop. Hou eenkant. Verwerk ...

Read more

Slaapdrankie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

heerlike warm slaapdrankie…. Aanwysings per koppie…: 1 glas volroom melk 1tl vanielje essense 10ml heuning *10 ml heuning vir onder in die beker , voor jy warm melk bygooi So gemaak: Meng alles saam in ‘n kastrol, roer tot begin opkook en borrels maak,gooi 10ml heuning onder in koffiebeker, gooi ...

Read more

Tuisgemaakte kits cuppachino poeier

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

125ml Cremora lite verromer 60ml Nespray melkpoeier/Elite 80ml NescafĆ© kitskoffie 60ml strooisuiker Meng baie goed tot ‘n FYN poeier .. *gooi poeier in koffiebeker , maak aan met warm kookwater, of nog romeriger…..opgekookte skuim melk !! … en versoet na smaak.. *1 opgehoopte teelepel vir klein koffiebeker en 2 vir ...

Read more

Troosdrankie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

…heerlike slaapenstyd melkdrankie Roer ā€˜n halwe koppie kondensmelk by ā€˜n halwe koppie melk, bring tot kookpunt, gooi in beker, Voeg 4 – 6 blokkies van jou gunsteling sjokolade by, ….roer en geniet.

Read more

Vrugte Pons

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Lekker vrugte plesier, die heel jaar deur… Bestanddele: 1 Bottel Limonade (2l) 1 Bottel Lemon Twist (2l) 1 Bottels alcohol vrye Vonkel wyn – enige geur (750ml) 1 Bottel appletizer (1l) 3 Groot Blikkies gemengde Vrugte halwe koppie onaangemaakte oros 1 koppie onaangemaakte “passionfruit” sap van HALLS Metode: Maak vrugte ...

Read more

Cheryl SeTertjies Likeur

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Al wat jy nodig het: 1l Rusian bear Vodca 2 blikkies kondensemelk 2 blikkies ideal Melk Meng al die bestandele saam. BĆŖre in yskas en geniet ! *spuit glas met sjokoladestroop voor jy ingooi, en sprinkel met kakao Deur: Cheryl Poole Vd Merwe via Facebook Boerekos Kookengeniet

Read more

Vinnige Gemmerbier

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

My vinnige Gemmerbier Groot sukses, heerlik vir warm somersdae ! 16 k water koue water 2 hoogvol tl gemaaldeĀ  gemmer 1 hoogvol tl kremetart 1 1/2Ā  gelyk tl kitssuurdeeg 3-4 kop suiker handjievol rosyne. Meng alles met Kraanwater. Ek gebruik emmertjie met deksel. Laat staan 24 uur en suiver deur. ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!