Loader

Recipe Type: Brood

Rosyntjie broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (2.8 / 5)

1 pakkie Bruismeel 1×250 g pitlose rosyne 1 houertjie karringmelk 2 eetl. suiker 2 gelyk teelepels bakpoeier knippie sout Stel oond op 180ºC. Sif droë bestanddele saam, meng suiker saam, gooi rosyne by en voeg die karringmelk by. Ek skud altyd die kartonnetjie agterna met ‘n bietjie melk uit. Meng ...

Read more

Spek en Mieliebroodjie in n blikkie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

  Bestandele: 250 g spek, gekap 410 g-blik mieliepitte, gedreineer 60 ml pietersielie, gekap 100 ml koekmeel 50 ml suurroom 5 eiers 2.5 ml sout swartpeper na smaak 5 ml bakpoeier Metode: Braai die spek in hulle eie vet in n braaipan tot bros en dreineer dit dan op kombuispapier. ...

Read more

Gekarameliseerde uie en Bloukaas Bierbroodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Benodighede 15 ml olyfolie 15 ml botter 2 middelslag-uie, in skyfies gesny 5 ml suiker 915 ml (500 g) bruismeel 340 ml bier 50 ml gerasperde cheddar 100 ml gekrummelde bloukaas 10 ml droe pietersielie 10 ml droe tiemie Verhit die olyfolie en botter oor matige tot lae hitte in ...

Read more

Croissant

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

(lewer 32 croissants) 900 ml koekmeelblom 25 ml bakpoeier 2 ml sout 1 ml rooipeper 125 g botter 500 ml cheddar, gerasper 300 ml melk 1 eiergeel Sif die droe bestanddele saam en vryf die botter met jou vingerpunte in totdat die mengsel soos broodkrummels lyk. Voeg die kaas en ...

Read more

Knoffel Brood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 Lang Franse Brood 250 gr margarien 250 gr gerasperde kaas 45 ml vars pietersielie(fyn gekerf) 10 knoffel huisies (fyn gekerf) swart peper Metode 1. Sny die franse brood in snye van 5cm breedte, nie reg deur nie. 2. Meng die res van die bestanddele saam. 3. Smeer al die ...

Read more

Heerlike deegbolletjies vir braaivleis

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

1 pakkie kaas potato bake of geur van jou keuse 1 pakkie deeg van Spar 250 ml room 250 ml melk gerasperde kaas Maak klein balletjies van deeg en pak langs mekaar in oond bak van 30×30 cm. Meng room, melk en potato bake en gooi oor deeg balletjies. Strooi ...

Read more

Ouma se Brood

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

1 kg koekmeel 1 pakkie droë gis 30 ml Olie 30 ml Asyn 20 ml Sout 10 ml Suiker 600 ml lou water Metode Meng al die droë bestanddele saam. Meng die water met die olie en asyn. Meng nou die water en die meel. Laat rys vir 2-3 ure ...

Read more

Gevulde Baguette

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

3 klein tamaties, in skywe gesny 16 basiliekruid blare n halwe baguette (dun franse brood) kruie botter Sny die baguette in skywe, maar moet dit nie reg deur sny nie. Smeer die skywe met kruiebotter en vul met n tamatieskyfie en n basiliekruid blaar. Plaas die baguette op n koekieplaat ...

Read more

MAKLIKE MIELIEBROOD

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

500g Bruismeel 1 Blikkie Sweetcorn 1 Blikkie lou water Voorverhit oond 180 Grade Meng alles deeglik saam. Gooi in gesmeerde broodpan. Bak in oond vir 1 uur & 20 min. Toets met toetspen. Wanneer reg smeer met botter en laat afkoel.

Read more

Karamel potbroodjie

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Hierdie broodjie is lekker saam met ‘n stukkie braai vleis en tog te lekker 1 brood deeg (by Spar te koop) 1 koppie karamelsuiker 1 glasie vars room Smeer n plat boom pot (cast iron pot). Maak ewe groot balletjies van deeg en pak in pot al in sirkel vorm. ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!