Maklike en oulike manier met winkeldeeg om 'n broodjie mooi te laat vertoon
bietjie koekmeel om oppervlak mee te sprinkel
Druk deeg plat op koekmeel oppervlak
Deel in 2 dele, en rol nou lang repe
Kruis die deeg soos 'n + teken
Vou punt C links oor en onder punt D
Vou punt D oor na regs waar punt C was
Vou nou punt A af ondertoe linkskerkant van punt B
Vou nou punt B op regs verby waar punt A was
Herhaal die proses tot deeg ophou, knyp punte saam en vou onder die broodjie in
Plaas gevlegde broodjie op gesmeerde bakplaat en laat rys 1 uur
Smeer met geklitse eier, bak in voorverhitte oond vir 30 min tot gaar en goudbruin
]]>