Loader

Recipes from Ingredient: water

Boerbrood Suurdeeg Plantjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Niks so nostalgies soos om daai warm broodkorsie met botter te eet sodra hy uit die oond kom nie , As jy eers eenmaal tyd afgestaan het vir die een, sal jy nooit weer brood koop nie Let op om so akkuraat as moontlik af te meet, jy sal sien ...

Read more

Karamel Toffie Sous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Heerlik vir roomys, waffels of pampoenkoekies of poedings. `n Droom vir elke soet tand. (maak ongeveer 3 koppies) 2 kop vars room 1½ kop suiker ½ kop water ¼ kop botter ½ tl sout Verhit die room oor medium hitte. Moenie dit laat kook nie, hou dit net warm In ‘n ...

Read more

Toeka se Wildswors

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Tuisgemaak, beter kry jy hom nie. As jy so gelukkig is om ‘n Wildsboudjie in die vrieskas te hê, en lief is om vleis te bewerk, dan is die een vir jou.  Wildswors uit Toeka se dae, sonder fieterjasies. 2 kg Springbok/Kudu of enige Wildsboud – binneboud – blokkies gesny ...

Read more

“Sweet Chillie” Sous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Maklike resep en heerlik ! Bottel en Bêre 2 x 450g blikkie fyn appelkoos konfyt 1 x 450g blik fyn perske konfyt 2 kop kookwater 8 groot uie 10 knoffeltoontjies 15 rooi en groen gemengde brand rissies ½ tl rooi peper (cayenne pepper) 1 el sout 2 kop wit asyn ...

Read more

Karringmelk Sjokoladekoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

  Hoe langer die koek staan, hoe lekkerder is dit. So maklik soos koek eet ! Kom ons bak ! . Vir die koek: **500 ml koekmeel **150 ml kakao **1½ tl koeksoda **1½ tl bakpoeier **½ tl sout 2 kop suiker 4 groot eiers – kamer temperatuur 125 ml ...

Read more

Oondgebakte Skaapkop

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

So lelik maar seker die lekkerste deel van die skaap . 1 heel skaapkop per persoon, baie mooi skoongemaak, deurgespoel met lopende koue water, droog gedruk met skoon vadoek 250 ml water 4 el botter suurlemoensap sout vars gemaalde swartpeper *swaargewig foelie So gemaak: Voorverhit die oond tot 180 C ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!