Loader

Recipes from Ingredient: Varkboud

mamma kraai se boerewors

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Enigeen op hier lief om vleis te bewerk en ‘n allerheerlike Boerewors resep wil hê, hier is die een wat ek al die jare gebruik het. 1½ kg  beesvleis1½ kg  varkvleis500 g. varkspek, in klein blokkies gesny (skaapvet kan hier vervang word)6 el heel koljander2 el sout2 el swart peper10 ml fyn ...

Read more

Lekker Sosaties

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Dis die beste sosaties wat jy ooit gaan proe, maar jy kan nie Saterdag middag 4-uur besluit om hulle teen 6-uur op die braai te hê nie. Glo my, hulle is die beplanning werd! 1.5 kg blokkies Vleis (kombinasie Vark & Bief werk lekker) Melk-marinade 2 gekneusde Suurlemoen Blare125ml Melk1 ...

Read more

Toeka se Wildswors

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Tuisgemaak, beter kry jy hom nie. As jy so gelukkig is om ‘n Wildsboudjie in die vrieskas te hê, en lief is om vleis te bewerk, dan is die een vir jou.  Wildswors uit Toeka se dae, sonder fieterjasies. 2 kg Springbok/Kudu of enige Wildsboud – binneboud – blokkies gesny ...

Read more

Heuning en Gemmer Varkboud

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Hierdie is ‘n hemelse stukkie vleis; die gemmer en heuning komplimenteer mekaar soos vinkel en koljander. Bedien met soet groente patat of pampoen)  as jy warm voorsit. Self baie lekker vir kouevleis en slaai 1 varkboud + – 1½ kg 8 heel knoffeltoontjies sout en peper na smaak olyfolie 4 ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!