Recipes from Ingredient: tiemie
Kalahari Hoender Pastei met Karringmelk Kruie Kors
Bestanddele: 1kg hoender fillette 1 l water 2-3 e Worcetershire sous Hoender speserye knippie of twee oregano 1 blokkie hoender aftreksel 2 groot uie 1 klein groen soetrissie 2 pakkies wit vars sampioene sous: 1 pakkie hoender soppoeier 1 el koekmeel 1 1/2 k hoender aftreksel 1 k room 3 ...
Read moreOuma se Beesvleis Potbraai
Kook met nostalgie 1 kg beeskook van jou keuse (dikrib, brisket, braising steak ens.) 2 groot uie, opgekap 4 knoffeltoontjies, gekneus 3 groot aartappels – geskil en halveer 2 el botter 1/2 tl tiemie 1/2 tl geroosterde koljander, fyngemaal mespunt fyn naeltjies swartpeper na smaak sout na smaak 1 el ...
Read moreShortrib en Niertjies Bredie met Kluitjies
Bestanddele: 500 g skaapniertjies 1 kg shortrib (dikrib) , in stukke opgesny 3 uie, opgekap 1 pakkie sampioene, gehalveer 5 knoffelhuisies, gekneus en opgekap 1 el asyn 3 aartappels halveer 1 lt vleis aftreksel 500 ml bier 5 ml tiemie 3 el tamatiepuree 3 el botter kookolie sout na smaak ...
Read moreTamatiebredie pastei met slap oorgooi deeg
Ouma se treffer pastei ~ nostalgies 1kg Ontbeende skaapvleis in stukke gesny 1 el bruin asyn 25ml Margarine of olie 2 Uie gekerf 4 Knoffelhuisie gekneus 10ml Sout Vars gemaalde swart pepper Aftreksel of kookwater 750 ml rooiwyn 500g Aartappels in stukke gesny 1kg Tamaties, ontvel en gekap 5ml Suiker ...
Read more