Recipes from Ingredient: suiker
Pynappel Bier
nogal lief om dit te maak – en ons om dit te drink – Ek neem gewoonlik sommer die skil van een pynappel en gooi so 3 liter warm water daaroor.Dan versoet ek dit na smaak. Ek maak dit gewoonlik taamlik soet, want dit is soos ons daarvan hou. Jy ...
Read moreTamatie Rissie en Roosmaryn Konfyt
1.5 kg ryp tamataiesKookwater1 kg wit suiker35 ml suurlemoensapgekneusde groen gemmerstukke ā fyn opgesny1 Habanero rissie – pitte verwyder , baie fyn opgekap (jy kan enige groen brandrissie ook gebruik wat minder brand)1 el vars roosmaryn Steriliseer flesse. Bedek tamaties met kookwater, laat staan 5 minute lankIn ‘n groot bak, ...
Read moreWortel & Vanilla Sponspoeding
Lus vir ‘n ou soetigheid, lekker middel van die maand randrekker. Heerlik klam, lekkerder hoe langer hy staan. Jy het nodig:350g wit suiker100g sagte Botter200ml melk.300g bruismeelknippie sout1 eetleepel vanilla essence1 teeleepel kaneel3 eiers2 wortels, fyn gerasper Verhit oond na 180Ā°c So gemaakSous1 eetleepel vanilla essence300ml water250g suiker Kook alles ...
Read morePermantige Sjokoladekoek
Permantige Sjokoladekoek met ‘n witsjokolade versiersel, dubbele lekkerte wat die tone sal laat krul Jy het nodig: 1Ā½ kop koekmeel 1 el bakpoeier 100g goeie gehalte donkersjokolade 6 eiers – geskei 1Ā½ kop witsuiker 4el kakaopoeier 180ml kookwater 180ml sonneblomolie 10ml karamelgeursel knypie sout Voorverhit die oond tot 180 Ā°C. ...
Read moreFluweel Koekies
Smelt in die mond koffietyd bederfie, hou die koekblk vol met die wenner Jy het nodig 2.4 kg Koekmeel 1kg Botter / Margariene – kamertemperatuur 1.5 kg witsuiker 8 groot eiers – geklits 40 ml koeksoda 1 tl sout 20 ml bakpoeier Voorverhit oond na 180 C In ‘n lekker ...
Read moreKoffie & Cream Malvapoeding
Ou gunsteling ‘n lekker twist ! 1 kop strooisuiker 2 x-tra groot eiers – kamertemperatuur 2 el appelkooskonfyt 2 kop koekmeel 1 tl koeksoda 1 knippie sout 3 el botter 1 el asyn 200 ml volroom melk gemeng met 1 tlĀ vanielje geursel . Vir die sous: 250 ml vars room ...
Read moreKaramel Toffie Sous
Heerlik vir roomys, waffels of pampoenkoekies of poedings.Ā `n Droom vir elke soet tand. (maak ongeveer 3 koppies) 2 kop vars room 1Ā½ kop suiker Ā½ kop water Ā¼ kop botter Ā½ tl sout Verhit die room oor medium hitte. Moenie dit laat kook nie, hou dit net warm In ‘n ...
Read moreKerrie Bakkies
Heerlike ontbyt idee of selfs ‘n lekker ligte maaltyd. Wenk: jy kan ook blikbekers gebruik vir die lekker resep (genoeg vir 4-6) Vir die maalvleis: 500g bees maalvleis 2 el kookolie 1 ui, fun gekap 2 knoffeltoontjies, gekneus en gekap I lourierblaar 2 el kerriepoeier 2 el tamatie puree 1 ...
Read moreTraditionele Melksnysels
Koningskos vir die siel 2 kop koekmeel Ā½ tl sout yskoue water 2 eiers 8 kop volroom melk *eksta koekmeel vir sprinkel *kaneelsuiker vir strooi Breek eiers by koekmeel in en voeg sout by. Gooi bietjies yskoue water op ‘n slag by, terwyl jy meng met vurk, tot ān stywe ...
Read moreZoerdoef
My weergawe van die heerlike tuisgemaakte Granadilla Liqueur met pynappel kinkel <PG18> 6 x 115g Rhodes ā Granadilla Pulp 1 x 440g blikkie pynappelring – stroop gedreineer en hou eenkant 3 kop wit suiker 750ml Vodka In ‘n groot glasbak, meng suiker, Granadilla Pulp en pynappelstroop saam tot suiker opgelos ...
Read more