Loader

Recipes from Ingredient: soetrissie

Babbelaas Souttert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Wees Babbelaas se Baas met oorskiet braaivleis Tertkors: 2 kop koekmeel mespunt sout mespunt rooi peper 150g gevriesde botter, gerasper 1 el brandewyn 150 ml yskoue sodawater . Sif die koekmeel, rooi peper en sout saam Vryf die botter in die koekmeel in met jou vingerpunte totdat jy krummel effek ...

Read more

Kerrie Tamatie en Eiervrug(brinjal) Smoor

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Heerlik saam mieliepap, kapokaartappels, stampmielies of bo oor worsrolletjies . 1 groot eiervrug, geskil in groot blokkies gesny (plaas in bakkie kouewater) 3 groot tamaties, ontvel en opgesny in blokkies 2 groot uie, geskil en fyn opgekap 1 groot soet groenrissie – blokkies opgekap 6 knoffeltoontjies – geskil en gekneus ...

Read more

Planne met Braaibroodjies

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Almal lief Braaibroodjie! En natuurlik die traditionele tamatie, uie en kaas, sout en peper Braaibroodie bly maar tops, maar soms het mens ook lus vir afwisseling. Ek deel gou paar gunsteling vulsels idees . Piesang met spek en grondboontjiebotter Meng eers bietjie botter en mayonase smeer op broodjie, dan tamatie; ...

Read more

Chefsharkie se Kalkoenpotjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Heerlike alternatief vir ‘n potjie, Hierdie resep kan ook op die stoof gemaak word.Die kalkoen kan ook vervang word met hoenderdye of met haasvleis.   250 ml koekmeelblom 5 ml sout 5 ml swartpeper 5 ml gemengde, gedroogde kruie 1.5 kg kalkoen dye en boudjies, gesny in skywe 75 ml olyfolie ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!