Loader

Recipes from Ingredient: peper

Pasta met Hoender en Sampioen Gebak

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Heerlike randrekker, bedien met kraakvars groenslaai en broodrolletjies . ½ pak fatti’s & monie’s macaroni 3 hoenderborsies 1 ui, fyn gekap 3 knoffeltoontjies , gekneus 1 pakkie sampioene, in skyfies gesny aromat of hoenderspeserye na smaak gemengde droë kruie na smaak sout en peper na smaak bietjie olie 1 kop ...

Read more

Warmbrakkies met ‘n kinkel

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Vergeet van tamatiesous, hiers ‘n vingeraflek lekker idee 6 Broodrolletjies Blaarslaai – opgesnipper 6 rooiworsies van jou keuse ( goeie gehalte) plus bietjie botter vir braai 3 agurkies – in langwerpige vingers in die lengte afgesny romerige koolslaai (sien onder vir resep) Mosterdsous Koolslaai: 1/2 kop mayonnaise 1/3 kop sugar ...

Read more

Skaapnek en Groenboontjie bredie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

So eenvoudig maar hartskos. Ou gunsteling gewees in baie van ons grootword huise, treffer keer op keer . Jy het nodig: 1 kg skaapnek, in skywe gesaag 1 el botter 2 uie, gekap 2 knoffelhuisies, fyn gekap 2 groot wortels, geskil en stukke opgesny 250 g groenboontjies, grof opgekap 3 ...

Read more

Maklike Biltong Patee

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Dit is die perfekte voorgereg. Bedien met sout koekies of ‘n Fransebroodrol. Lekker vir ontbyt saam warm gebakte skons 150g biltongpoeier ( of fyn gerasperde biltong ) 230g gewone roomkaas 60 ml vars lopende room – nie geklits gemaalde swart peper na smaak 1 el fyn vars geskroeide en gemaal ...

Read more

Oe-la-la Tuna

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Geblikte tuna altyd ’n staatmaker, die is ‘n eenpot smul randrekker ! (genoeg vir 3) . 250 g rou macaroni 1 ui – gekap 1 groen soetrissie, klein blokkies opgekap 1 tamatie – opgekap 1 knoffeltonntjie, gekneus 50 g all gold tamatie puree 2 blikkies gevlokte tuna, gedreineer 200g gerasperde ...

Read more

Kaiings met Mieliepap

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Daar is darem min dinge so lekker soos pap en kaiings! Mond blink ge-eet van al die gebraaide vet! Baie geduld om die vetjies fyn op te sny, maar die moeite werd ! 1 – 2 kg sagtevet – skaap, vark, bees; met effense vleisie aan (vet van die boude, ...

Read more

Klewerige Prego Hoender

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Vinger aflek lekkerte, taai klewerige hoender met so effe van ‘n byt 1 Plaas Hoender – opgesny 200 ml Prego Sous 6 el Appelkooskonfyt Sout en Peper na smaak Kookolie Foelie Voorverhit oond 180 C Spoel hoender goed af onder koue lopende water Plaas hoenderstukke in ‘n oondpan, bedruip met ...

Read more

Kerrie Frikkadel met Piesang

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Bestanddele vir frikkadelle: 1 groot ui, fyngekap 30 ml olie 1 groot geelwortel, geskil en grof gerasper 1 kg maalvleis 3 el blatjang mespunt naeltjies 1 el worcestersous 5 ml kerriepoeier 1 tl sout varsgemaalde peper vir die kerriesous: 3 el botter 3 el kookolie 2 uie baie dun ringe ...

Read more

My “Spur style” Uieringe

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat goed kan seël Sny uie in baie dun skyfies en maak ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!