Recipes from Ingredient: mielieblom
Bobaas Melktert met Smeerkors
Bobaas Melktert, regte ou staatmaker. So vinnig om te maak Kors:250 ml bruismeelknippie sout3el sagte botter3el witsuiker1 jumbo eierbietjie koue melk – ekstra Vulsel:1Lt volroom melk6el botter4 jumbo eiers, wit en geel geskei200 ml witsuiker1tl vanielje geursel3el koekmeel, 4 el mielieblommespunt sout200ml koue melk – ekstrafyn kaneel vir sprinkel Voorverhit ...
Read moreBlinkbek Goue Hoenderdye
Hierdie hoenderdye word eers lekker bros gebraai en dan met die lekker taai sous bygedam om dit nóg lekkerder te maak 1.5 kg hoenderdye sout en peper na smaak 4 el botter 2 el kookolie 1 el mielieblom 125 ml sojasous 8 el bruinsuiker 4 el heuning 2 el appelkooskonfyt ...
Read moreSampioen en Biltong Sous
Heerlik saam met gebakte aartappels, bo-oor gebraaide vleis of schnitzel of selfs heerlik saam pasta .. 250g sampioene – gekap 3 eetlepels botter 1 el mielieblom – ( maizena ) 250ml room ½ kop fyn biltongpoeier ½ kop koue melk sout en peper na smaak . Verhit botter in pan en ...
Read moreKarringmelk Sjokoladekoek
Hoe langer die koek staan, hoe lekkerder is dit. So maklik soos koek eet ! Kom ons bak ! . Vir die koek: **500 ml koekmeel **150 ml kakao **1½ tl koeksoda **1½ tl bakpoeier **½ tl sout 2 kop suiker 4 groot eiers – kamer temperatuur 125 ml ...
Read moreSuurlemoenmelktert
‘n Lekker twist in die Melktert, dubbele lekkerte 2 gunstelinge in een tert ! ..( ..lewer 1 baie groot tert) Kors 200 g botter of margarien 2 x pakkies tennis beskuitjies, fyngedruk . Suurlemoen vulsel mengsel 2 x 385 g blikkies kondensmelk 250 ml suurlemoensap . Melktertlaag 4 kop melk ...
Read moreHoender Herderspastei
‘n Gereg uit eie bodem, smul lekker randrekker ! . 1 groot ui – fyn opgekap 1 pakkie sampioene, gewas en grof opgekap 30 ml olie 6 hoenderborsies in blokkies gesny 2 blokkies hoenderaftreksel, opgelos in 250 ml kookwater 100 ml soet wit wyn 1 tl gemengde kruie 2 el ...
Read moreRolkoek – “swiss roll”
Die geheim van rolkoek is om baie vinnig daarmee te werk te gaan sodra dit uit die oond kom, moenie langer as 10 minute bak nie, maak seker jou oond is vooraf die verlangde hitte voor jy begin om die beslag aanmekaar te sit ; geniet ! Jy het nodig ...
Read moreDeprecated: preg_replace(): Passing null to parameter #3 ($subject) of type array|string is deprecated in /home2/boerekos/public_html/wp-includes/kses.php on line 1745