Recipes from Ingredient: melk
Koffie & Cream Malvapoeding
Ou gunsteling ‘n lekker twist ! 1 kop strooisuiker 2 x-tra groot eiers – kamertemperatuur 2 el appelkooskonfyt 2 kop koekmeel 1 tl koeksoda 1 knippie sout 3 el botter 1 el asyn 200 ml volroom melk gemeng met 1 tl vanielje geursel . Vir die sous: 250 ml vars room ...
Read moreStaatmaker Vanilla Sponskoek
Wen resep vir ‘n veerligte sponskoek, jy sal elektriese klitser hiervoor benodig. Hou by 15 minute tydsberekening, jy sal nie spyt wees met eindresultaat nie 2 kop koekmeel 1 ½ kop witsuiker 4 groot eiers 1 kop melk 40 ml kookolie 2 tl bakpoeier 2 tl vanilla . Versiersel: Aarbei ...
Read moreSjokolade Botterversiersel
Die versiersel bly maar bo, sonder fieterjasies – genoeg vir 1 koek 1 x 500 g versiersuiker- gesif 200 g sagte botter (Rama/Stork) werk ook baie goed 3 el opgehoopte kakao poeier 50 ml melk 2 tl vanielje geursel . In n groot mengbak, room die botter tot lig en ...
Read moreSoet Patat Plaatkoekies
Die plaatkoekies smaak heerlik. Hierdie is ‘n baie lekker manier vir jou kinders om groente in te kry. . Jy benodig: 1 groot patat, geskil, gekook met 3 el suiker tot sag, water dreineer en fyngedruk. Laat afkoel (werk ook goed met oorskiet patats) 2 eiers 250 g bruismeel ¾ ...
Read more“Jam Donuts” – Oliebolle
Ek is seker ons almal het met die bederf grootgeword Jy het nodig: 400g koekmeel 1tl sout 10g kitsgis 1tl suiker 45ml water 160ml melk 1 groot eier – geklits ¼ kop botter . *Olie vir diepbraai *Strooisuiker om in te rol *Konfyt van jou keuse Sif die meel, sout ...
Read moreKondensmelk Mosterd Aartappelslaai
Heerlike onthou aartappelslaai soos ons mee groot geword het Bestanddele 4 groot aartappels 3 groot eiers – hard gekook 1 ui fyn opgekap Mayonnaise: 1 x 750g Bottel Crosse & Blackwell mayonnaise ½ blikkie kondensmelk 2 tl mosterdpoeier aangemaak met bietjie melk sout en peper na smaak pietersielie . . ...
Read moreSjokolade gedoopte Botterkoekies
Smelt in die mond lekker – (maak 40) Bestanddele 250g sagte botter 120 ml versiersuiker, gesif 700 ml Bruismeel 1/2 tl sout 20 ml melk *80g blok melksjokolade, oor dubbel koker of in mikrogolf gesmelt . Voorverhit oond 160 C In ‘n lekker groot mengbak room die botter en versiersuiker ...
Read moreSuurlemoenmelktert
‘n Lekker twist in die Melktert, dubbele lekkerte 2 gunstelinge in een tert ! ..( ..lewer 1 baie groot tert) Kors 200 g botter of margarien 2 x pakkies tennis beskuitjies, fyngedruk . Suurlemoen vulsel mengsel 2 x 385 g blikkies kondensmelk 250 ml suurlemoensap . Melktertlaag 4 kop melk ...
Read moreMayonnaise en Kaas Broodjie
Heerlik as braaivleis bygereg of sommer so op sy eie . Jy het nodig; . 500 ml koekmeel 20 ml bakpoeier 250 ml volroom melk 2 groot eiers – geklits 125 ml mayonnaise mespunt sout 20o g gerasperde cheddar kaas 5 ml gemengde droë kruie So gemaak: Voorverhit die oond ...
Read moreMy “Spur style” Uieringe
1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat goed kan seël Sny uie in baie dun skyfies en maak ...
Read more