Loader

Recipes from Ingredient: maalvleis

Hamburger Potato Bake

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

.Twee van my gunstelinge in een !! 800g topside maalvleis 1 ui baie fyn gekap 3 knoffelhuisies, gekneus en fyn gekap 1/2 tl droe tiemie 1/2 tl droe pietersielie 3 eetl blatjang 2 eetl appelkoos konfyt swartpeper en sout na smaak 3 aartappels, skywe gesny, en halfgaar gebraai in diepolie ...

Read more

Frikkadel met ‘n “nice surprise”

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

So ietsie anders en smaaklik as die doodgewone frikkadelle, met ‘n lekker twist ! bestanddele: 1 kg topside maalvleis 4 varkworsies, ontdooi en uitgedruk 1 kop broodkrummels 1 kop gekerfde wortels 3 el tamatiepasta halwe kop yswater 2 eiers, liggies geklits 1 fyngekapte ui 3 fyngekapte vars knoffeltoontjies 1 tl ...

Read more

Krummelpap met Geurige Maalvleis en baie Kaas

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.9 / 5)

500g maalvleis 2 groot uie, gekap 1 groen soetrissie, 1 rooi soetrissie ontpit, gekap 3 knoffeltoontjies, gekneus , gekap 5 ml kerriepoeier 2ml borrie 50 ml olie 2 groot ryp tamaties, skywe gesny Mrs Balls vrugteblatjang Appelkooskonfyt Sout en peper na smaak 300ml aftreksel of kookwater . Om voor te ...

Read more

Deegwiele

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Resep vir deegwiele : 1k bruismeel1t sout 60ml botter80ml melk Meng meel en sout. Vryf botter in meel in met vingers. Meng melk by. Knie om deeg.te vorm. Rol uit. Strooi pietersiele en 1k kaas oor. Rol op en sny in skywe. Pak bo op gaar Maalvleis, gebruik enige Maal ...

Read more

Oop spek , eier en kaas brood burger

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Vir die Burger:(genoeg vir 4 lekker groot patties) 800g topside maalvleis 1 ui baie fyn gekap 3 knoffelhuisies, gekneus en fyn gekap 1/2 tl gemmer 1/2 tl droe tiemie 1/2 tl droe pietersielie 3 eetl blatjang swartpeper 250 ml marinade van jou keuse vir jou oop broodjie burger: 8 snye ...

Read more

Bobotie Sub’s

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Lekker vinger aflek lekker smul die !! 1 Franse Broodrol (of dan enige rolletjie van jou keuse ) Mozzarella kaas Bobotie frikkadelle Bolognese sous Bobotie Frikkies: 1 kg topside maalvleis 1 ui gekap 2 knoffeltoontjies, gekneus en fyn gekap 2 el tamatie puree 1 el blatjang handvol rosyntjies 1 eier ...

Read more

Vetkoek Burger

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

… vinger aflek lekker !! Vir die vetkoek: lewer so 6 vetkoeke 1 pakkie “ready made” deeg by supermark 750 ml kook olie om vetkoek in te braai 1 swartsak “unsented”   oop gesny dat dit lekker groot is (dit werk vir my die beste) Sprinkel bietjie olie op jou ...

Read more

Michael se Herderspastei

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Michael se Herderspastei ‘n opgekapte ui in regte botter tot lekker deursigtig en voeg die volgende by: Sout Swartpeper Speserye vir maalvleis Kerrie Borrie 3 Loerierblare 1 Steranys 1 Opgekapte tamatie KLEIN bietjie roosmaryn Die oomblik as die geure trou, voeg jou maalvleis by en braai in die uiemengsel tot ...

Read more

Spinasie en Sampioen Maalvleisrol

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Jy het nodig: Vulsel – bietjie olie, 1 ui gekap, 2.5ml vars knoffel, 6 skyfies ham gekap, 2.5ml droe gemengde kruie, 250g sampioene gesny. Maalvleis – 1kg maalvleis, 2.5ml asyn, 1 eier, 3/4k vars broodkrummels, 2.5ml sout, 30ml blatjang, knypie peper Afronding – 7.5ml mosterd, 300g spinasie, ontstingel en geblansjeer, ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!