Loader

Recipes from Ingredient: kookwater

Blinkbek Goue Hoenderdye

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Hierdie hoenderdye word eers lekker bros gebraai en dan met die lekker taai sous bygedam om dit nĆ³g lekkerder te maak 1.5 kg hoenderdye sout en peper na smaak 4 el botter 2 el kookolie 1 el mielieblom 125 ml sojasous 8 el bruinsuiker 4 el heuning 2 el appelkooskonfyt ...

Read more

Skaapnek en Groenboontjie bredie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

So eenvoudig maar hartskos. Ou gunsteling gewees in baie van ons grootword huise, treffer keer op keer . Jy het nodig: 1 kg skaapnek, in skywe gesaag 1 el botter 2 uie, gekap 2 knoffelhuisies, fyn gekap 2 groot wortels, geskil en stukke opgesny 250 g groenboontjies, grof opgekap 3 ...

Read more

Dubbel Sjokolade Potjie Poeding

Recipe Type: , ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Verras almal met die heerlike Dubbel Sjokoladepotjjie Poeding bederf vir langs die braaivleis vuur of op kamp ( genoeg vir 4 groot porsies) Beslag: 250g bruismeel 2 el kakao poeier 2 el milo poeier 125 ml suiker 2 eiers 3 el botter (gesmelt) 125 ml melk 1 tl vanieljegeursel mespunt ...

Read more

Flippen Lekker Wildsvleis-Potjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Die is kuierkos ! . 1Ā½ kg Wildsvleis kook stukke van jou keuse 2 uie – gekap 8 knoffeltoontjies, gekneus 250g sampioene – halveer 1 groot groen soetrissie, gekap 300g gemengde droĆ« vrugte 2 el matige kerriepoeier 2 el vars geskroei gemaalde koljander Ā½ tl fyn naeltjies 3 el bruinsuiker ...

Read more

Heuning en Gemmer Varkboud

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Hierdie is ‘n hemelse stukkie vleis; die gemmer en heuning komplimenteer mekaar soos vinkel en koljander. Bedien met soet groente patat of pampoen) Ā as jy warm voorsit. Self baie lekker vir kouevleis en slaai 1 varkboud + – 1Ā½ kg 8 heel knoffeltoontjies sout en peper na smaak olyfolie 4 ...

Read more

Tuisgemaakte Pastei Kors

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Elke kombuis behoort die resep byderhand hou, flopvrye tuisgebak . 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers geklits met bietjie water Voorverhit oond na 180 C In ‘n ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!