Recipes from Ingredient: kookolie
Flippen Lekker Wildsvleis-Potjie
Die is kuierkos ! . 1½ kg Wildsvleis kook stukke van jou keuse 2 uie – gekap 8 knoffeltoontjies, gekneus 250g sampioene – halveer 1 groot groen soetrissie, gekap 300g gemengde droë vrugte 2 el matige kerriepoeier 2 el vars geskroei gemaalde koljander ½ tl fyn naeltjies 3 el bruinsuiker ...
Read more“Sweet Chillie” Sous
Maklike resep en heerlik ! Bottel en Bêre 2 x 450g blikkie fyn appelkoos konfyt 1 x 450g blik fyn perske konfyt 2 kop kookwater 8 groot uie 10 knoffeltoontjies 15 rooi en groen gemengde brand rissies ½ tl rooi peper (cayenne pepper) 1 el sout 2 kop wit asyn ...
Read moreMacaroni-la-Vienna
Die is sommer ‘n lekker bymekaargooi en bak dis.. Lekker smaakvolle randrekker – genoeg vir 4 . 250 g goeie gehalte gerookte viennas – happie grootte opgesny 2 kop cheddar kaas, gerasper 1 kop mozzarella, gerasper 1 ui, gesnipper 2 knoffeltoontjies – gekneus 1 tamattie – opekap 5 el botter 100 ...
Read moreKarringmelk Sjokoladekoek
Hoe langer die koek staan, hoe lekkerder is dit. So maklik soos koek eet ! Kom ons bak ! . Vir die koek: **500 ml koekmeel **150 ml kakao **1½ tl koeksoda **1½ tl bakpoeier **½ tl sout 2 kop suiker 4 groot eiers – kamer temperatuur 125 ml ...
Read moreOe-la-la Tuna
Geblikte tuna altyd ’n staatmaker, die is ‘n eenpot smul randrekker ! (genoeg vir 3) . 250 g rou macaroni 1 ui – gekap 1 groen soetrissie, klein blokkies opgekap 1 tamatie – opgekap 1 knoffeltonntjie, gekneus 50 g all gold tamatie puree 2 blikkies gevlokte tuna, gedreineer 200g gerasperde ...
Read moreVinnige Piesangbroodjie
Dis die maklikste en vinnigste piesangbroodjie wat jy al ooit sal bak So maklik soos 1 … 2 … 3; jy gooi net als bymekaar, meng en bak . 1 groot ryp piesang fyngedruk ½ kop suiker 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier 1 tl koeksoda 1 groot eier 3 ...
Read moreKlewerige Prego Hoender
Vinger aflek lekkerte, taai klewerige hoender met so effe van ‘n byt 1 Plaas Hoender – opgesny 200 ml Prego Sous 6 el Appelkooskonfyt Sout en Peper na smaak Kookolie Foelie Voorverhit oond 180 C Spoel hoender goed af onder koue lopende water Plaas hoenderstukke in ‘n oondpan, bedruip met ...
Read moreKnars Choc-Kits Koekies
Die lekkerste koekblik bederfies, tuisgebak, die beste ! Jy benodig . 2 ¾ kop koekmeel 125 ml strooisuiker 250 ml muscovado suiker of bruinsuiker 250 ml fyn klapper 1 tl bakpoeier 1 tl koeksoda 1 el fyn gemmer ‘n Knippie sout 150 g botter 1 x-tra groot eier 1 ...
Read moreSweet Chilli Steak Roll getop met Uieringe
Vinger aflek lekker een ! sommer tjop-tjop aanmekaar! (genoeg vir 2 met mini franse broodrol of 4 porsies vir gewone broodrolletjies) . Vir die Steak: 600 g Tenderised Steak (repies gesny) 250 ml Sweet chilli Sauce, plus bietjie eksta vir braai 30ml olie 3 el botter peper na smaak sout ...
Read moreMy “Spur style” Uieringe
1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat goed kan seël Sny uie in baie dun skyfies en maak ...
Read more