Loader

Recipes from Ingredient: kondensmelk

Monster Koekie Roomys

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Vir oud en jonk, almal gaan mal wees hieroor ! . 1 lt vars room (yskoud verkieslik oornag in yskas) 1 blik volroom kondensmelk 1 el vanilla essence ½ tl blou kos kleursel (kyk of jy meer donkerder sou verkies, voeg nog paar druppels by) 1 pakkie oreo koekies – ...

Read more

Peppermint Crisp en Milo Roomys

forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Net 5 bestanddele. Ryk en romerig ~ tuisgemaak, die beste !! sonder roomys masjien. 1 lt vars room (yskoud verkieslik oornag in yskas) 1 blik volroom kondensmelk 1 el vanilla essence 1½ kop milo poeier 3 x 49 g Peppermint Crisp stafies – grof opgebreek In lekker groot mengbak giet ...

Read more

Suurlemoen Kaaskoek in ‘n glas

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Heerlike Somer nagereg op jou vingerpunte ! Soos 1, 2, 3…….die is so eenvoudig. Krummels: 1 pakkie tennisbeskuitjies – fyn gedruk 1 el strooisuiker 3 eetl botter, gesmelt . Vulsel: 1 x 250 g roomkaas 125 ml room – baie styf geklop 1 blik kondensmelk  – yskoud 1/2 tl baie ...

Read more

Korslose Pampoentert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Ooskiet pampoen? Hier is ‘n plan ! 2 kop gaar pampoen, fyn gedruk (droog gekook dit moenie waterig wees nie) halwe kop koekmeel 1 x 410g-blik kondensmelk 4 groot eiers, geskei 5 ml gemmer 2.5 ml neutmeskaat (nutmeg) fyn pypkaneel Voorverhit oond 180C In ‘n mengbak sif koekmeel , gemmer ...

Read more

Perske Jogurttert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

1 L grenadella of perske jogurt 1 blik kondensmelk 2 pakkies suurlemoen of pynappel jellie 125 ml kookwater 1 pakkie tennis beskuitjies 250 ml room 1 blikkie ingelegde perskes vir garnering grenadellapulp METODE: Meng jogurt en kondensmelk Voeg suurlemoen jellie wat in kookwater opgelos is by Meng alles goed saam Gooi ...

Read more

Milo Roomys ~ Tuisgemaak

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Net 4 bestanddele Ryk en romerig ~  tuisgemaak, die beste !!  sonder roomys masjien. 1 lt vars room (yskoud verkieslik oornag in yskas) 1 blik volroom kondensmelk 1 el vanilla essence 1½ kop milo poeier In lekker groot mengbak giet jou room in en voeg vanilla by Op jou elektriese klitser se hoogste ...

Read more

Bar One Fudge

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Drie bestanddele lekkerte 400g cadbury’s melk sjokolade blok 395g blikkie kondensmelk 4 x 60 g Bar One stafies bietjie maizena vir sprinkel Sprinkel ‘n 20cm vierkantige pan loggies met maizena Sny Bar One in stukke op Breek blok sjokolade in blokkies Gooi die kondensmelk in ‘n medium kastrol, en oor ...

Read more

Vinnige Yskastert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Bestanddele 1 houer gladde roomkaas 1 blik kondensmelk 1 koppie suurlemoen sap 1 gekoopte swissroll blikkie vrugte (Enige soort) ek hou van koejawels of aarbeie 1x 250ml houer vars room   Klop roomkaas, kondensmelk saam, voeg  suurlemoen sap bietjie , bietjies by terwyl jy klits saam tot die mengsel dik ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!