Loader

Recipes from Ingredient: kondensmelk

Vrystaatse Korslose Melktert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

3 eetl gesmelte Botter3 Eiers, geskei250 ml (1 K) Suiker250 ml (1 K) Koekmeelblom5 ml (1 tl) Bakpoeier1 ml (¼ tl) Sout5 ml (1 tl) Vanieljegeursel1 liter (4 K) MelkKaneelsuiker • Voorverhit die oond tot 190C (375F)• Klits botter, eiergele en suiker goed saam.• Sif koekmeelblom, bakpoeier en sout saam ...

Read more

Oupa Andre se sterk mosterd

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Jy benodig:1 blikkie kondensmelk2-3 eetlepels wit asynMostert poeier(Mostert korrels vir ‘n baie sterk smaak) Metode: Gooi kondensmelk uit in ‘n groterige mengbak. Klits asyn bietjie vir bietjie by tot dit dik genoeg is en horingtjies vorm. Klits nou die mostert poeier by tot dit sterk genoeg is. Jy sal moet ...

Read more

Jan se Poeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Die is vinnig om aanmekaar te slaan en so lekker, jy kan speel met verskillende geure en variasies van vrugte saam, geniet. !! Groetnis Jan 1 Pak Jellie1 Blik kondenseemelk  (koud in yskas vir paar uur)3 Groot eiers ~ geskeiKookwater Maak Jellie en roer met koppie kookwater aan,Gooi kondensmelk  by.Klop eierwitte ...

Read more

Van Kondensmelk tot Karamel

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

n Nostalgiese lekkerte ! Dis ‘n lang proses, maar die wag die moeite werd, soveel lekkerder as die winkel karamel, hoe maak mens? Jy het nodig: 2 x  blikke (397g) kondensmelk – vir soveel moeite, maak dit die moeite werd met 2 blikkies Kookwater Sit blikkies kondensmelk in ’n groot diep ...

Read more

Pienksous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Daar is dosyne resepte op die internet vir “Spur” se pienk sous, maar die eenvoudige een is ‘n wenner. Probeer gerus, dit sal werklik nooit weer nodig om enige ander resep te probeer nie. 500g Cross & Blackwell Mayonnaise 1 x 385g blik Clover Kondensmelk 1 x 330ml Fanta Orange ...

Read more

Kondensmelk Suurlemoen Yskastert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

‘n Regte Staatmaker, dit is regtig lekker (Maak 1 x 23cm ronde tert) . Vir die kors 1 pakkie tennisbekuitjjies ½ pakkie gemmerkoekies 125 g botter Vir die vulsel: 1 blik kondensmelk sap van 2 suurlemoene 450g ongegeurde Yoghurt 2 pakkies suurlemoenjellie 250 ml kookwater ½ tl vanilla essence *geklopte ...

Read more

Ys-Melkkoffie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

  Heerlike drankie vir koffie liefhebbers 380 ml baie sterk filter koffie, afgekoel (espresso is heerlik) 125 ml Kondensmelk ysblokkies en fyn ys So gemaak: Vul 4 glase met ys en voeg die koffie by tot driekwart Giet die kondensmelk in ‘n straaltjie stadig by (na smaak) maar so 125 ...

Read more

Kondensmelk Mosterd Aartappelslaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Heerlike onthou aartappelslaai soos ons mee groot geword het Bestanddele 4 groot aartappels 3 groot eiers – hard gekook 1 ui fyn opgekap Mayonnaise: 1 x 750g Bottel Crosse & Blackwell mayonnaise ½ blikkie kondensmelk 2 tl mosterdpoeier aangemaak met bietjie melk sout en peper na smaak pietersielie . . ...

Read more

Suurlemoenmelktert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

‘n Lekker twist in die Melktert, dubbele lekkerte 2  gunstelinge in een tert ! ..( ..lewer 1 baie groot tert) Kors 200 g botter of margarien 2 x pakkies tennis beskuitjies, fyngedruk . Suurlemoen vulsel mengsel 2 x 385 g blikkies kondensmelk 250 ml suurlemoensap . Melktertlaag 4 kop melk ...

Read more

Geurige Rysslaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Hoe langer die slaai staan hoe lekkerder is dit (genoeg vir 6 porsies) . 2 gerookte russians 1 kop rou witrys, gaar gekook – afgekoel 1 groen soetrissie, in blokkies gesny 1 ui, fyn gekap 1 knofffeltoontjie – gekneus en fyn gekap 100 g cheddar kaas – klein blokkies gesny ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!