Loader

Recipes from Ingredient: koeksoda

Charl se Oudtydse Soetkoekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Hierdie is ‘n baie ou resep uit die laat 1800’s. Ek het dit aangepas na die metrieke stelsel om afmeet van bestandele te vergemaklik. Dis ‘n groot resep vir baie koekies, maar hulle hou nie lank as die kinders dit eers ontdek het nie. Bestandele: 750g margarien. 2,5 kg koekmeel. ...

Read more

Knars Choc-Kits Koekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

  Die lekkerste koekblik bederfies, tuisgebak, die beste ! Jy benodig . 2 ¾  kop koekmeel 125 ml strooisuiker 250 ml muscovado suiker of bruinsuiker 250 ml fyn klapper 1 tl bakpoeier 1 tl koeksoda 1 el fyn gemmer ‘n Knippie sout 150 g botter 1 x-tra groot eier 1 ...

Read more

Diepgebraai Pampoenpoffertjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Oorskiet pampoen? Hier is ‘n heerlik verslawende plan ! Jy benodig: 1 kop pampoen, droog gekook en fyn gedruk (moenie waterig wees nie) 1 kop koekmeel 2 tl bakpoeier mespunt gemmer poeier mespunt sout 2 eetl strooisuiker 2 eiers 75 ml volroommelk 750 ml kookolie, vir diepbraai *kaneelsuiker So gemaak: ...

Read more

Sjokolade Mayonnaise koek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

  Die Mayonnaise maak die koek lekker klam. Die koek bly vir dae lank klam . Beste koek ooit! . (Maak 1 groot koek) 500 ml koekmeelblom 150 ml kakaopoeier 15 ml bakpoeier 5 ml koeksoda 3 jumbo eiers – kamertemperatuur 375 ml suiker 5 ml vanieljegeursel 250 ml mayonnaise ...

Read more

Brandewyn en Rosyntjie Potpoeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Stroop : 4 kop kookwater 2 k suiker 2 el botter 1 kop brandewyn 2 el botter 1 tl karamel essense In ‘n lekker groot kastrol wat mooi kan seel; bring alles saam tot kookpunt, roer tot suiker opgelos is Maak gou die beslag: 3 groot eiers geklits – kamertemperatuur 2 kop ...

Read more

Jack Daniel’s Malvapoeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Gee die ou gunsteling ‘n lekker twist; soveel lekkerder die volgende dag ! 1 kop strooisuiker 2 groot eiers 1 el appelkooskonfyt 1 1/2 kop koekmeel 1 tl koeksoda 1 knippie sout 2 el botter 1 el asyn 1/2 kop melk . Vir die sous: 1 blik ideal melk (ingedampte ...

Read more

Spoorwegkoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

Nostalgiese bederf; uit ouma se resepteboek. Wonder wie het met die een groot geword? 125 g sagte botter 4 eiers geskei 400 g suiker 375 ml melk 80 ml brandewyn 480 g koekmeel 5 ml koeksoda 10 ml kremetart 1 hoogvol koppie korente Voorverhit oond 150 C Room botter, voeg ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!