Recipes from Ingredient: kerriepoeier
Lamskerrie met Appelkose
heerlike alternatief vir allerdaagse kerrie Bestanddele: 1 kg lamsrib, (skenkel of nek) opgesny in skywe 250 ml suurroom 2 el opgehoopte matig tot sterk kerriepoeier 1 lourierblaar 1 kaneelstokkie 1 steranys mespunt fyn naeltjies 100 ml kookolie 1 el asyn 3 groot uie grof opgekap 6 knoffeltoontjies, gekneus en gekap ...
Read more