Loader

Recipes from Ingredient: ideal melk

Dubbel Sjokolade Potjie Poeding

Recipe Type: , ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Verras almal met die heerlike Dubbel Sjokoladepotjjie Poeding bederf vir langs die braaivleis vuur of op kamp ( genoeg vir 4 groot porsies) Beslag: 250g bruismeel 2 el kakao poeier 2 el milo poeier 125 ml suiker 2 eiers 3 el botter (gesmelt) 125 ml melk 1 tl vanieljegeursel mespunt ...

Read more

Ideal Melk Brood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Die lekkerste Broodjie – tuisgebak Bestanddele: 2 kop warm water 2 ½ teelepels aktiewe droë gis ½ Eetlepel suiker ¼ koppie gesmelte botter 1 eetlepel sout ¼ koppie suiker ½ koppie Ingedampte melk (Ideal Melk) 5-7 koppies broodmeel *1 Eetlepel botter, gesmelt (vir na brood gebak is) *bietjie kookolie Plaas ...

Read more

Jack Daniel’s Malvapoeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Gee die ou gunsteling ‘n lekker twist; soveel lekkerder die volgende dag ! 1 kop strooisuiker 2 groot eiers 1 el appelkooskonfyt 1 1/2 kop koekmeel 1 tl koeksoda 1 knippie sout 2 el botter 1 el asyn 1/2 kop melk . Vir die sous: 1 blik ideal melk (ingedampte ...

Read more

Amarula Appeltert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Ma se spesiale appeltert  ou gunsteling met nuwe baadjie 3 el botter 1 kop witsuiker ¼ Koppie melk 3 groot eiers 1 kop koekmeelblom 1 tl bakpoeier 1 blikkie tertappels knypie sout room die botter en suiker saam tot lig roer eiers een-een by mengsel, roer mooi na elkeen sif ...

Read more

Adri se Yskastert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Goeie ou yskastert, 15min en hy’s gemaak. Ek verander net die vrugte en jellie en gebruik die vulsel as mousse poeding vir warm somerdae Jy het nodig1 blik ingedampte melk (sit in vrieskas vir ongeveer 2 tot 4ure). Hoe kouer hoe beter. 1 pakkie suurlemoen jellie.1k kookwater. 1 blik “crushed” ...

Read more

Appel Sponspoeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Smul warm appelpoeding in ‘n oogwink . bestanddele: 1 groot groen Apple, geskil en groot blokkies opgesny (gekook vir 10 min, gedreineer en afgekoel) 1½ kop bruismeel 2 groot eiers 125ml suiker ½ kop melk *bruinsuiker vir sprinkel sous: 1 (380g) blik ingedampte melk ¼ kop bruinsuiker ¼ kop goue ...

Read more

Gebakte Piesang Poeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

2 kop koekmeel halwe koppie strooisuiker 4 baie ryp piesangs, fyn gedruk 1 tl bakpoeier 1 tl koeksoda halwe koppie appelkooskonfyt 1 kop volroommelk 3 el botter, gesmelt 1 groot eier, geklits 1 tl vanielje geursel knippie sout Stroop: 1 kop bruinsuiker 4 el stroop 1 blik idealmelk halwe koppie ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!