Recipes from Ingredient: gemaalde swartpeper
Oondgebraaide Peper Biefstuk
Perfek vir kouevleis en slaai, jy kan die vleisstuk ook warm voorsit met groente en lekker lang bruinsous gemaak van die pansous 1- 2 kg heel Topside Biefstuk (maak seker daar is darem ‘n mooi lagie vet) 4 et botter Sout Gemaalde vars Swart Peper Foelie Voorverhit oond 180 C ...
Read moreSuurlemoen en Botter Haddock – Pangebraai
Die is een van die lekkerste vis denkbaar, smaak so uniek, jy het niks meer as bietjie botter en suurlemoensap nodig om hom voor te berei nie 600g Haddock vis fillette – ontdooi 6 el botter 60 ml olie gemaalde swart peper na smaak suurlemoensap Gebruik ‘n lekker swaarbodem pan ...
Read moreFrikkadel – Skorsies
2 gunstelinge in 1, kyk nou net so frikkadel ! (genoeg vir 6 porsies) 3 lekker groot skorsies, gehalveer en ontpit. Maak ‘n mooi diep holte met eetlepel in elke skorsie Frikkadelle: 500 g maalvleis 1 ui, fyn opgekap 2 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 1 tl kerriepoeier 1 tl tiemie ...
Read moreHoender Herderspastei
‘n Gereg uit eie bodem, smul lekker randrekker ! . 1 groot ui – fyn opgekap 1 pakkie sampioene, gewas en grof opgekap 30 ml olie 6 hoenderborsies in blokkies gesny 2 blokkies hoenderaftreksel, opgelos in 250 ml kookwater 100 ml soet wit wyn 1 tl gemengde kruie 2 el ...
Read morePotbraai met Heuning Wortels en Knoffel Kapokaartappels
Kook met nostalgie 1 kg beeskook dikrib (short rib) 2 groot uie, opgekap 5 knoffeltoontjies, gekneus 4 el botter 1/2 tl droe tiemie 1/2 tl geroosterde koljander, fyngemaal mespunt fyn naeltjies swartpeper na smaak sout na smaak 1 el bruinasyn 3 tl bisto poeier aangemaak met bietjie koue water 500ml ...
Read moreMielietert
bestanddele 5 groot eiers 1 kop bruismeel 3 el gesmelte botter 1 x 410 g blikkies Cream Style Suikermielies 1 k gerasperde cheddarkaas 1 tl sout mespunt rooipeper gekapte pietersielie na smaak gemaalde swartpeper na smaak voorverhit oond 180 ° C Klits die eiers met die gesmelte botter Sif die bruismeel, sout ...
Read moreKrummelpap met Geurige Maalvleis en baie Kaas
500g maalvleis 2 groot uie, gekap 1 groen soetrissie, 1 rooi soetrissie ontpit, gekap 3 knoffeltoontjies, gekneus , gekap 5 ml kerriepoeier 2ml borrie 50 ml olie 2 groot ryp tamaties, skywe gesny Mrs Balls vrugteblatjang Appelkooskonfyt Sout en peper na smaak 300ml aftreksel of kookwater . Om voor te ...
Read moreOop spek , eier en kaas brood burger
Vir die Burger:(genoeg vir 4 lekker groot patties) 800g topside maalvleis 1 ui baie fyn gekap 3 knoffelhuisies, gekneus en fyn gekap 1/2 tl gemmer 1/2 tl droe tiemie 1/2 tl droe pietersielie 3 eetl blatjang swartpeper 250 ml marinade van jou keuse vir jou oop broodjie burger: 8 snye ...
Read moreOuma se Beesvleis Potbraai
Kook met nostalgie 1 kg beeskook van jou keuse (dikrib, brisket, braising steak ens.) 2 groot uie, opgekap 4 knoffeltoontjies, gekneus 3 groot aartappels – geskil en halveer 2 el botter 1/2 tl tiemie 1/2 tl geroosterde koljander, fyngemaal mespunt fyn naeltjies swartpeper na smaak sout na smaak 1 el ...
Read more