Loader

Recipes from Ingredient: eiers

Torrijas

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

8 Snye fraansebrood van die vorige dag1 Liter Melk200gr Suikerskil van ´n suurlemoen2 Eiers geklits1 Kaneel stokkie15ml Brandewyn5ml Vanielje geurselOlie Sny die brood in 1cm dik snye.Verhit die melk met die suiker, skil van ´n suurlemoen, kaneel stokkie, brandewyn en vanielje geursel daarin.Sit die snye brood in ´n bak en ...

Read more

Mieliepap Blokkies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

Dis heerlik vir ontbyt. Maak ‘n lekker pot mieliepap die vorige aand.Maak pap se kante mooi los en laat die pap uit pot gly. Sny in skywe – soos brood. Meng: dit hang af van die hoeveelheid pap –6 eierssout , peper, paprikaDoop die sny pap in die mengsel en ...

Read more

Moussaka

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

3 root g eiervrugte5 murgpampoentjies800g maalvleis3 uie1 blik geblikte tamatie 3el tamatiepuree gekapte pietersielie na smaak gekapte kruisement na smaakmespunt fyn kaneelgrowwe gemaalde swartpeperolyfoliesout na smaak Kaassous100 g botter1/3 kop koekmeel2 kop volroom melk2 groot eiers, Cheddarkaas Spoel eiervrug af sny dit dan in dik skywe.Geur eiervrug liggies met sout ...

Read more

Wortelmuffins met roomkaasversiersel

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

– Dis die lekkerste Muffins – (Maak: 12) 430 g koekmeel165 g sagte bruinsuiker5 ml bakpoeier2,5 ml koeksodamespunt sout5 ml fyn kaneelkoppie oliekoppie yogurtkoppie pynappelstukke, fyn gesny2 ekstra groot eiers10 ml vanieljegeursel500 ml gerasperde wortel100 g pitlose rosyne VERSIERSEL125 g roomkaas30 g botter, teen kamertemperatuur10 ml fyngerasperde suurlemoenskil5 ml suurlemoensap5 ...

Read more

Karringmelk Beskuit

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Meng:7 koppies koekmeel6 teelepels bakpoeier1 teelepel koeksoda1 teelepel sout1/2 teelepel kremetart Klits:2 eiers2 koppies karringmelk1 koppie suiker125 g gesmelte margarien Verhit oond tot 180 CVoeg al die bestanddele bymekaarDruk in plat bakplaatBak vir halfuur en sny in blokkies. Draai beskuitjies om.Bak vir nog ‘n halfuur by 160 CDroog uit. >>>>foto: ...

Read more

Piesang en Amarula Kolwyntjies

forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Ideaal vir kosblikke, ‘n ligte ontbyt. of peuselhap 2 kop bruismeel2 groot eiers1 kop witsuiker¼ tl sout¼ tl kaneel½ tl koeksoda5 baie ryp piesangs- fyngedruk2 el botter gesmelte1 tl vanielje geursel1 kop Amarula Opsioneel: versiersel het ek net ‘n blikkie karamel glad geklop en kolwyntjiesgesmeer, maar jou versiersel kan jy ...

Read more

Wors en Boontjie Kerrie met Pasteikors

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Gebakte bone en wors soos vinkel en koljander. Heerlike pasteikors ipv kapokaartappels, maak die ;n wenner dis. Propvol proteine Wat jy benodig2 el botter80ml kookolie2 groot uie, gekap3 knoffeltoontjies, gekneus1 jalapeno rissie, gekap1 rooi soetrissie, gekap1 groen soetrissie , gekap 1 el matige kerriepoeier1 kg wors varkworsies – stukke opgesny 2 blikkies KOO ...

Read more

Brownies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Koekblik bederfies – Vinnig en maklik, elke Brownie liefhebber se droom, Bestanddele 125g Botter1 kop witsuiker1tl vanieljegeursel3 groot eiers3 el kakaopoeier 2 tl koffiepoeier 125 ml kookwater200 ml bruismeel 150 ml kookoliemespunt sout 10 blokkies donker shokolade 2 el neute flokkies shokolade / karamel stroop looproom Metodevoorerhit oond 180 C*botter ...

Read more

Milo-koekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Grootmaak Koekblik bederfies Jy het nodig:3. kop witsuiker. 3 kop bruinsuiker. 6 eiers. 750g botter by kamertemperatuur. 7 kop bruismeel. 3 kop Milo. 3 kop sjokolade splinters. 2 tl vanielje geursel Só maak mens:1. Verhit die oond tot 180°C en voer twee bakplate met kleefwerende bakpapier uit.2. Klits die wit- ...

Read more

Kortpad Sjokolade-Karamel Mint Pankoek

forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Sonder fierjasies. Die koek is klam en heerlik, vinnig om aanmekaar te sit vir onverwagste soettand verspoekkies 500g Snowflake Easymix Chocolate Muffin Mix1 tl kits koffiepoeier3 groot eiers – kamertemperatuur – geskei200 ml kookolie100 ml water100 ml melk *bietjie ekstra melk Versiersel:1 blikkie Karamel Kondensmelk1 groot blok Pepermint Crisp Sjokolade ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!