Recipes from Ingredient: Bully Beef Geblikte
Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’
Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’ – die naam sê als, Vir die stywepap: Jy benodig: 2 kop mieliemeel 3 kop water 1 tl sout Metode Gebruik ‘n swaarboompot Voeg water in pot en bring tot kookpunt, voeg sot by Voeg die mieliemeel stadig by en roer heeltyd met ‘n papvurk ...
Read moreKortpad Kul Quiche
‘n Eenvoudige maar vullend. propvol geur gereg Ons gebruik hier platgerolde broodjies ipv deeg, ‘n lekker kulresep, minder moeite as die oorspronklike maar net so lekker – Chef Don 8 tot 10 snytjies brood Botter – vir smeer 2 Blikkies Bull Brand Corned Meat (Bully Beef) 2 groot uie – ...
Read moreKool en Bully Beef Roerbraai
Vinnige en maklike smul randrekker, 1 groot koolkop 2 blikkies Bull Brand Bully Beef 1 groot ui – opgekap 3 knoffeltoontjies – gekneus en opgekap 80 ml kookolie 2 el botter 1 tl matige kerriepoeier Swartpeper en sout na smaak 1 tl gemengde kruie 1 el tamatie puree 125 ml ...
Read moreBullybeef Pastei
‘n lekker smul randrekker ! 1 Blik Bull Brand Bullybeef – blokkies opgesny 1 ui – fyn opgekap 2 knoffeltoontjies – gekneus 80 ml kookolie 1 tl sterk kerriepoeier 1 blikkie KOO gemengde Kerriegroente 3 el tamatiesous 2 el blatjang. Verhit bietjie olie en braai ui en knoffel saam tot ...
Read moreFlippen Lekker Bullybeef Kerrie Jaffles
Ou gunsteling en ‘n lekker smul randrekker ! 1 Blik Bull Brand Bullybeef – blokkies opgesny 1 ui – fyn opgekap 2 knoffeltoontjies – gekneus 80 ml kookolie 1 tl sterk kerriepoeier 1 blikkie KOO gemengde Kerriegroente 3 el tamatiesous 2 el blatjang *minstens 14 sny brood Verhit bietjie olie ...
Read more