Recipes from Ingredient: bruinsuiker
Amarula Appeltert
Ma se spesiale appeltert ou gunsteling met nuwe baadjie 3 el botter 1 kop witsuiker ¼ Koppie melk 3 groot eiers 1 kop koekmeelblom 1 tl bakpoeier 1 blikkie tertappels knypie sout room die botter en suiker saam tot lig roer eiers een-een by mengsel, roer mooi na elkeen sif ...
Read moreSteak-rolletjies
Vinger aflek lekker een die,en sommer tjop tjop aanmekaar…. 600 g Rump Steak in repies gesny Sous: 100 ml peri-peri / prego sous 100 ml blatjang 1 el bruinsuiker 200 ml coke cola 30ml olie Meng alles goed saam tot suiker opgelos is ** 4 Broodrolletjies van jou keuse ...
Read moreGebakte Piesang in Jack Daniels Stroop
JY BENODIG 8 groot ryp piesangs, geskil en in dik skywe gesny 100 ml Old Brown Sherry 200 ml Jack Daniels Whiskey 4 el bruinsuiker 80 ml suurlemoensap mespunt fyn gemmer 1 kaneelstokkie 125 g botter Voorverhit die oond tot 140 ˚C. Pak die piesangskywe in ’n gesmeerde bak. Giet die sap, sjerrie en ...
Read moreCola Hoenderrepies op rolletjies
1 kg hoenderborsies, ontbeen en repies opgesny sous: 1 kop sweet chilli sous 3 el gouestroop 750 ml coke 6 el bruinsuiker 2 el bruin asyn 1 tl fyn gemmer 4 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 1 ui fyn opgekap 3 el botter sout en peper na smaak 6 tot 8 broodrolletjies vars ...
Read moreAppel Sponspoeding
Smul warm appelpoeding in ‘n oogwink . bestanddele: 1 groot groen Apple, geskil en groot blokkies opgesny (gekook vir 10 min, gedreineer en afgekoel) 1½ kop bruismeel 2 groot eiers 125ml suiker ½ kop melk *bruinsuiker vir sprinkel sous: 1 (380g) blik ingedampte melk ¼ kop bruinsuiker ¼ kop goue ...
Read moreMalvapoeding Muffins
Bestanddele 1 koppie koekmeel 2 tl koeksoda 3 eiers 1 kop bruinsuiker 4 el fyn appelkooskonfyt 3 el botter – gesmelt 3/4 kop melk 1 el bruinasyn 1/2 tl sout 12 hoogstaande “muffin liner” Sous 1/2 kop bruinsuiker 2 el botter 150 ml houertjie room 50 ml water Versiersel: 1 ...
Read moreGebakte Piesang Poeding
2 kop koekmeel halwe koppie strooisuiker 4 baie ryp piesangs, fyn gedruk 1 tl bakpoeier 1 tl koeksoda halwe koppie appelkooskonfyt 1 kop volroommelk 3 el botter, gesmelt 1 groot eier, geklits 1 tl vanielje geursel knippie sout Stroop: 1 kop bruinsuiker 4 el stroop 1 blik idealmelk halwe koppie ...
Read moreOngelooflike Lekker Brood Bolletjies
Wil jy iets lekkers maak wat by braaivleis sal pas? Iets wat nie net jou kerel, man ,Pa of vriende gaan verbaas nie,maar jouself ook? Dit is ongelooflik lekker!!!!! 1 Sakkie brood deeg(Wat jy sommer by spar kan koop of self knie) Donker bruin suiker Lekker room Dis nou makklik.Maak ...
Read more