Recipes from Ingredient: botter
Kortpad Kul Quiche
‘n Eenvoudige maar vullend. propvol geur gereg Ons gebruik hier platgerolde broodjies ipv deeg, ‘n lekker kulresep, minder moeite as die oorspronklike maar net so lekker – Chef Don 8 tot 10 snytjies brood Botter – vir smeer 2 Blikkies Bull Brand Corned Meat (Bully Beef) 2 groot uie – ...
Read moreGranadilla Pynappel Yskastert
Wenner bederf keer op keer, min moeite en smul lekker 1 pak tennisbeskuitjies – gekrummel 4el botter 2ml vanilla geursel 1 blik kondensmelk 700g Jogurt – granadilla geur 1 blik pynappel “crushed” 3 pakkies jellie – suurlemoen, granadilla of pynappel 250ml kookwater 1 blikkie granadilla pulp Oor medium hitte smelt ...
Read moreSnoek Koningskos oor die kole
Die beste manier om snoek gaar te maak is oopgevlek en oor warm kole – Chef Don Jy het nodig: 1 kg Braai Snoek – half ontdooi, moet nie die vel van die snoek verwyder nie 100 ml olyf olie Sous om te bedruip: 200 ml fyn appelkooskonfyt 150 ml ...
Read moreKoffie & Cream Malvapoeding
Ou gunsteling ‘n lekker twist ! 1 kop strooisuiker 2 x-tra groot eiers – kamertemperatuur 2 el appelkooskonfyt 2 kop koekmeel 1 tl koeksoda 1 knippie sout 3 el botter 1 el asyn 200 ml volroom melk gemeng met 1 tl vanielje geursel . Vir die sous: 250 ml vars room ...
Read moreKaramel Toffie Sous
Heerlik vir roomys, waffels of pampoenkoekies of poedings. `n Droom vir elke soet tand. (maak ongeveer 3 koppies) 2 kop vars room 1½ kop suiker ½ kop water ¼ kop botter ½ tl sout Verhit die room oor medium hitte. Moenie dit laat kook nie, hou dit net warm In ‘n ...
Read moreKondensmelk Suurlemoen Yskastert
‘n Regte Staatmaker, dit is regtig lekker (Maak 1 x 23cm ronde tert) . Vir die kors 1 pakkie tennisbekuitjjies ½ pakkie gemmerkoekies 125 g botter Vir die vulsel: 1 blik kondensmelk sap van 2 suurlemoene 450g ongegeurde Yoghurt 2 pakkies suurlemoenjellie 250 ml kookwater ½ tl vanilla essence *geklopte ...
Read moreSuurlemoen en Heuning Karamel Patats
Daar is darem min dinge so lekker soos ‘n lekker soet patat, hartskos. Heerlik saam Varkvleis, Snoek of Lamsboud 3 groot Patats, geskil en 2cm skywe opgesny 125 ml heuning 2 el opgehoopte botter 1 el suurlemoensap mespunt fyn gemmer kookwater . Plaas patatskywe, botter, heuning, suurlemoensap en fyn gemmer ...
Read moreSondagmiddag Lamsboud
Sondag lamsboud op die tafel, eg en sonder enige fieterjasies. hier gebruik ons ook nie vreemde bestanddele nie, sout en peper is al wat die Boudjie vra, stadig gaar gemaak totdat die vleis van die been afval. . 1½ tot 2 kg heel lamsboud, op die been sout en varsgemaalde ...
Read moreBobaas Pastei
Bobaas Pastei met Bier, Biefstuk, Sampioene en gekarameliseerde uie as vulsel kan jy nie verkeerd gaan nie, met ‘n lieflike tuisgemaakte kors om die pastei af te rond Pastei kors: 500 g koekmeel 200 g yskoue botter in klein blokkies gesny 3 groot eiers liggies geklits Plaas koekmeel en botter ...
Read morePaasbolletjies – Hot Cross Buns
Die lekkerste van Paasfees Paasbolletjies en Kerrievis 1kg koekmeel 20 g kitsgis 180 g bruinsuiker 15 ml kaneel 5 ml neutmuskaat 15 ml gemengde speserye ½ tl sout 5 ml bakpoeier 5 ml koeksoda skil van suurlemoen – fyn gerasper – 1 tl skil van lemoen – fyn gerasper – 1 ...
Read more