Loader

Recipes from Ingredient: bakpoeier

Klam vanielje sponskoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

6 groot eiers 250 ml strooisuiker 5 ml vanielje geursel 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 15 ml kookwater 200 ml aarbeikonfyt Geklopte room Versiersuiker vir sprinkel metode Voorverhitte oond 180 C Klits die eiers, strooisuiker en vanieljegeursel saam tot die mengsel veerlig en romerig is Sif die meel en ...

Read more

Amarula Appeltert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Ma se spesiale appeltert Ā ou gunsteling met nuwe baadjie 3 el botter 1 kop witsuiker Ā¼ Koppie melk 3 groot eiers 1 kop koekmeelblom 1 tl bakpoeier 1 blikkie tertappels knypie sout room die botter en suiker saam tot lig roer eiers een-een by mengsel, roer mooi na elkeen sif ...

Read more

Jantjies (corn dogs)

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Kinders is versot hierop, lekker vinnig en ma en pa gaan net so lekker hieraan smul 8 Russians of Viennas of Frankfurters (gaargemaak) 2 kop koekmeel 2 teelepel bakpoeier 2 kop mieliemeel 2 kop melk 2 eier bietjie sout bietjie aromat bietjie rooipeper Olie vir braai ekstra koekmeel om worsies ...

Read more

Basiese Wafels

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

4 eiergele 2Ā½ k melk 160 ml olie 6 el suiker (90ml) 2 tl sout 3 k gesifte meel 20 ml bakpoeier 4 styf geklopte eierwitte 1 Meng eerste vyf bestanddele goed. Voeg droĆ« bestanddele by. 2 Meng saam tot glad (nie te veel nie). 3 Vou eierwitte in. Bak ...

Read more

Kalahari Hoender Pastei met Karringmelk Kruie Kors

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele: 1kg hoender fillette 1 l water 2-3 e Worcetershire sous Hoender speserye knippie of twee oregano 1 blokkie hoender aftreksel 2 groot uie 1 klein groen soetrissie 2 pakkies wit vars sampioene   sous: 1 pakkie hoender soppoeier 1 el koekmeel 1 1/2 k hoender aftreksel 1Ā k room 3 ...

Read more

Basaar pannekoek in grootmaat

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

16 k koekmeel halwe kopĀ witsuiker 3 el bakpoeier 4 tlĀ sout dosyn eiers 1 liter kookolie 1 kopĀ asyn 18 k koue water kaneelsuiker In lekker groot skottel , klits saam : eiers , olie, asyn en ā€˜n bietjie water SifĀ koekmeel, bakpoeier, en sout saam, Ā meng dan suiker deeglik deur met vingers ...

Read more

Nutella en Rice Krispies Blokkies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

‘n twis op ‘n klassieke lekkerte . 2 kop suiker 4 el Kakao 125 g Botter 125 ml room Ā½ koppie Nutella 1 el Vanielje 2Ā½ kop Rice Krispies bakpoeier . Sprinkel ‘n 20 cm x 10 cm pan goed met bakpoeier In ‘n swaarboom kastrol, oor lae hitte, bring ...

Read more

Bar One Fudge

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Drie bestanddele lekkerte 400g cadbury’s melk sjokolade blok 395g blikkie kondensmelk 4 x 60 g Bar One stafies bietjie maizena vir sprinkel Sprinkel ‘n 20cm vierkantige pan loggies met maizena Sny Bar One in stukke op Breek blok sjokolade in blokkies Gooi die kondensmelk in ‘n medium kastrol, en oor ...

Read more

Shortrib en Niertjies Bredie met Kluitjies

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Bestanddele: 500 g skaapniertjies 1 kg shortrib (dikrib) , in stukke opgesny 3 uie, opgekap 1 pakkie sampioene, gehalveer 5 knoffelhuisies, gekneus en opgekap 1 el asyn 3 aartappels halveer 1 lt vleis aftreksel 500 ml bier 5 ml tiemie 3 el tamatiepuree 3 el botter kookolie sout na smaak ...

Read more

Tamatiebredie pastei met slap oorgooi deeg

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Ouma se treffer pastei ~ nostalgies 1kg Ontbeende skaapvleis in stukke gesny 1 el bruin asyn 25ml Margarine of olie 2 Uie gekerf 4 Knoffelhuisie gekneus 10ml Sout Vars gemaalde swart pepper Aftreksel of kookwater 750 ml rooiwyn 500g Aartappels in stukke gesny 1kg Tamaties, ontvel en gekap 5ml Suiker ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!