Loader

Recipes With Course: Sous en Marinades

BĂȘre mengsel vir Souspoeier

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

200g maizena 250g bisto poeier 1 pakkie bruin uiesop poeier 1 pakkie tamatiesop poeier 1 pakkie sampioensop poeier Meng goed deur, hou in lugdigte houer Gebruik soos verlang na dikte van sous wat verlang word Maak 2 – 3 teelepels vol met bietjie water aan in ‘n beker tot gladde ...

Read more

Kruie en Speserye

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Al ooit gewonder oor die gebruike van Kruie en Speserye ??   Pimento (Allspice) – Bredies Basiliekruid (Basil) – Tamatie, eier, kaas, skaap, visgeregte en slaaie Lourierblare (Bay leaves) – Sop, bredies, maalvleis, bobotie, piekels, vis en  pastas Kappertjiesaad (Capers) – Vis- en ander seekosse Rissiepeper (Cayene pepper) – Kaas- ...

Read more

Sampioen Roomsous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 Pakkie swart sampioene – opgesny 1 Pakkie “Cream of Chicken” sop 500ml Room Botter vir braai Kaas Melk Braai die sampioene in die botter. Maak die “Cream of Chicken” sop aan met die room en voeg by die sampioene. Laat prut tot gaar, indien te dik – verdun met ...

Read more

Peper en Sampioensous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Heerlike peper en sampioensous 1 pakkie royco pepersous 1 pakkie sampioene – gewas en opgekap botter 1 ui 250 ml room Soteer die uie en sampioene in ‘n bietie botter  tot glasig of soos verkies. Klits die room en pepersous saam en voeg in by uie en sampioene. Roer voortdurend. ...

Read more

Rum-en-speserybotter

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

230 g ongesoute botter (250 ml) 160 g sagte bruinsuiker (200 ml) 2 ml fyn neutmuskaat 2 ml fyn kaneel 2 ml gerasperde suurlemoenskil 15 ml rum Room die botter en die bruinsuiker saam. Klop die speserye en suurlemoenskil by. Meng dit goed en klop die rum bietjie vir bietjie ...

Read more

Mosterdslaaisous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

10 ml Franse mosterd 5 ml gedroogde dilleblare 50 ml olyfolie 15 ml witasyn 2 ml suiker sout en vars gemaalde swartpeper na smaak halwe tl mosterdkorrels Plaas al die bestandele in bottel met n skroefdeksel. Skud dit tot goed gemeng. Sprinkel dit oor bbetslaai.

Read more

Koljanderslaaisous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

45 ml asyn 5 ml sout 125 ml olyfolie 10 ml gemaalde koljandersaad Plaas die bestanddele in n bottel met n skroefdeksel en skud dit tot goed gemeng. Sprinkel die slaaisous net voor opdiening oor tamatie- of avokadoslaai.

Read more

Kruisement-vinaigrette

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

125 ml olie 20 ml wit asyn 30 ml kruisementjellie 5 ml gedroogde kruisement sout en vars gemaalde swartpeper na smaak 5 ml suiker Meng al die bestandele goed saam. Verkoel die slaaisous 30 minute lank voor gebruik.

Read more

Kruie-mayonnaise

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

500 ml mayonnaise 5 verpoeierde kappertjiesaad 5 ml gedroogde dragon Meng al die bestanddele goed saam en verkoel dit tot benodig. Klam rys-, aartappel- of avokadoslaai aan met die mayonnaise.

Read more

Franse kruieslaasous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

200 ml kappertjieasyn 5 ml sout 60 ml vars, gekapte pietersielie 2 knoffelhuisies, gekneus 15 ml franse mosterd 200 ml sonneblomolie 5 ml suiker Plaas al die bestanddele in n mengbak en meng goed met n draadklopper. Verkoel die sous tot nodig.

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!