Recipes With Course: Preserveer
Pienksous
Daar is dosyne resepte op die internet vir “Spur” se pienk sous, maar die eenvoudige een is ‘n wenner. Probeer gerus, dit sal werklik nooit weer nodig om enige ander resep te probeer nie. 500g Cross & Blackwell Mayonnaise 1 x 385g blik Clover Kondensmelk 1 x 330ml Fanta Orange ...
Read more“Sweet Chillie” Sous
Maklike resep en heerlik ! Bottel en Bêre 2 x 450g blikkie fyn appelkoos konfyt 1 x 450g blik fyn perske konfyt 2 kop kookwater 8 groot uie 10 knoffeltoontjies 15 rooi en groen gemengde brand rissies ½ tl rooi peper (cayenne pepper) 1 el sout 2 kop wit asyn ...
Read moreWildswors
Eenvoudige maar lekker wildswors resep 2kg Varkspek, helfte blokkies gesny, ander helfte baie klein blokkies gesny 10kg Wildsvleis, ontbeen en mooi verwek, in blokkies gesny 3 kop Goeie gehalte asyn 1 kop Worcestersous 1 kop Heel koljander, geskroei en liggies gemaal 5 el Sout 3 el Vars gemaalde swartpeper 1 el Fyn naeltjies 3 ...
Read moreSpeserymengsel om hoender te geur
Meng vooraf en hou in flessies. Dis maklik om hoenderstukke na willekeur met een van die volgende mengsels te geur: Speserymengsel: 30 ml sout 15 ml gemmer 30 ml bruinsuiker 2 t kerrie 3 t peper 4 t tiemie Kruiemengsel: 30 ml sout 1 t roosmaryn 3 t peper 1 ...
Read moreIngelegde eiers
12 hard gekookte eiers ~ afgedop Klein stukkie gemmerwortel, gekneus paar brand rissies, gehalveer en ontpit paar knoffeltoontjies, geskil en gekneus 1 tl sout 750 ml liter wit asyn 2 tl wit of swart pepperkorrels Plaas gedopte eiers in houers saam met gemmer en rissies. Kook res van die bestandele saam vir 15 minute ...
Read moreRissie en Appel Blatjang
10 granny smith (groen) appels 1 groot ui, gerasper paar knoffelhuisies, gekneus en fyn gekap l kop bruinsuiker 1 kop goeie wit asyn sap van 1 uitgedrukte lemoen 5 groen brandrissies, baie fyn gesnipper 1 tl fyn gemmer sout , so mespunt Sny appels in die helfte, ontpit en ...
Read moreKerrie Sult
Die is n heerlike “Curry Brawn” resep wat ek uit my skoonma Anna Greenberg se resepte boek gaan krap het. Dis heerlik en verskriklik maklik. 4 Varkpote – skoon gemaak ‘n stuk skaap blaarpens skoon gemaak 1.5kg beesskenkel vleis 5 groot uie, gekap 400 ml asyn 30ml matige kerrie poeier ...
Read moreSlaphakskeentjies
: 1 kg pickle uitjies mooi geskil 2 teelepels korrel mosterd ( grainy mustard ) 1/2 eetlepel maizena 1 teelepel borrie 1 koppie bruin druiweasyn 1/4 koppie koue water 1/2 koppie suiker 1 knippie sout 3 eiersSo gemaak: Kook uie oor `n medium hitte tot gaar in water met ...
Read more