Loader

Recipes With Course: Nagereg

Trish se Dubbel Pepermint Crisp Tert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

  500 ml room 1 blikkie karamel 2 pepermint crisp sjokolades 2 pakkies pepermint sjokolade gegeurde tenniskoekies Klits 500ml room tot begin styf raak. Vou n blikkie karamel in die room. Rasper een peppermint crisp en sit in mengsel. Pak tennis beskuitjies in bak en sit laag van mengsel op. ...

Read more

Roly Poly Poeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Lekker poeding met nostalgie 1 koppie koekmeel 1 teel. Bakpoeier 2ml sout Meng bogenoemde goed. Vryf 125ml botter in meelmemgsel tot dit soos growwe broodkrummels . Voeg n eetlepel koue water by net om kniebare deeg te maak. Rol uit op meelbestrooide oppervlak en smeer lekker dik appelkooskonfyt. Rol op ...

Read more

Oreo Trifle

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

bestanddele: 500 ml gladde maaskaas 1 koppies versiersuiker 3 koppies melk 2 pakkies kits vanielje poeding 250 ml room, styf geklop 1 boks Oreo koekies, grof gekrummel In ‘n groot bak, room saam maaskaas en versiersuiker met ‘n elektriese menger tot gemeng, sowat 2 minute. In ‘n aparte bak, met ...

Read more

Maklike Kaaskoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Kors: 1 Pakkie Tennisbeskuitjies, fyngedruk 4 el botter gesmelt bietjie fyn pypkaneel bietjie fyn gemmer poeier Vulsel: 2 x 250g houertjies roomkaas 125ml houertjie room 30 ml suurlemoensap 5 ml gerasperde suurlemoenskil 5 el witsuiker 3 groot eiers 1 tl vanielje 10 ml vlapoeier aangemaak in pasta met bietjie melk ...

Read more

Cremora Pynappel Tert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Dubbele lekkerte 1 pakkie tenniskoekies (hou 3 eenkant vir krummel) 1 x 500g pak cremora poeier 1 blik fyngemaakte pynappels 1 kop kookwater 1 pakkie suurlemoen of pynappel jellie ~ aangemaak met halwe kop kookwater,en effe afgekoel 2 blikkies kondensmelk baie koud, verkieslik oornag verkoel in yskas 1 kop suurlemoensap ...

Read more

Lagies Melktert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

2 pakkies tennis beskuitjies 1 Liter Melk ¼ kop suiker 1 ekstra groot Eier 1 Blikkie Kondensmelk 1 Hoogvol eetlepel vla-poeier 2 Eetl Mielieblom (maizena) ¼ t Sout 1 t botter 1 t vanieljegeursel Metode: 1. Maak pasta van die vla, mielieblom, suiker en eier. 2. Verhit die melk & ...

Read more

Vanielje-roomys

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Tuisgemaakte Vanielje-roomys ~ Sonder masjien Jy benodig: 1 koppie (250ml) volroom- melk ’n knypie sout 150g suiker vanieljepeul, in die middel oopgesny 2 koppies (500ml) dubbeldik room 5 eiergele Plaas die melk, sout en suiker in ’n kastrol en verhit oor lae hitte. Skraap die sade uit die vanieljepeul en ...

Read more

Brandewyn Perskes

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Ingelegde Brandewyn Perskes…(die wag, die moeite werd)..! 4 kg ryp perskes, afgeskil Stroop: 2,5 kg suiker en 2,5 l water Maak die stroop en kook die perskes daarin (10-15 minute). Haal die perskes uit en pak in droë, gesteriliseerde bottels. Kook die stroop verder tot daar so 2 derdes oor ...

Read more

Mikrogolf Melktert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Krummelkors 200 g beskuitjies (Tennis-, Marie- of Eat Sum-Mor) 55 ml sagte botter pypkaneel Vulsel: 1 liter melk 30 ml botter 60 ml koekmeelblom 60 ml mielieblom 15 ml vlapoeier 120 g (150 ml) suiker knippie sout 3 eiers, geskei 5 ml vanieljegeursel 125 ml addisionele melk * kaneel Smeer ...

Read more

Grendadella-Yskaskoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Bederf vir enige soettand 1 blikkie Ideal melk – baie koud – verkieslik oornag in yskas 2 klein blikkie grenadellamoes halwe kop strooisuiker 3 pakkie suurlemoenjellie 1 kop kookwater 2x200g Tennisbeskuitjies Klop die Idealmelk tot styf, voeg strooisuiker by en dan die grenaddellas. Meng jellie met die kookwater en laat ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!