Loader

Recipes With Course: Nagereg

Granadilla Pynappel Yskastert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Wenner bederf keer op keer, min moeite en smul lekker 1 pak tennisbeskuitjies – gekrummel 4el botter 2ml vanilla geursel 1 blik kondensmelk 700g Jogurt – granadilla geur 1 blik pynappel “crushed” 3 pakkies jellie – suurlemoen, granadilla of pynappel 250ml kookwater 1 blikkie granadilla pulp Oor medium hitte smelt ...

Read more

Matt se Tjoef-Tjaf Tert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Matt se Een, twee, drie lekkerte, sonder moeite. maak hierdie tert sommer tjoef-tjaf 2 x pakkies kits poeding – jou gunsteling geur 2 x pakkiesĀ  Tennisbeskuitjies – hou 6 eenkant vir bolaag krummels In ‘n groot tertbak, pak n laag beskuitjies op die tertbak se bodem Maak een boksie kits ...

Read more

Koffie & Cream Malvapoeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Ou gunsteling ‘n lekker twist ! 1 kop strooisuiker 2 x-tra groot eiers – kamertemperatuur 2 el appelkooskonfyt 2 kop koekmeel 1 tl koeksoda 1 knippie sout 3 el botter 1 el asyn 200 ml volroom melk gemeng met 1 tlĀ vanielje geursel . Vir die sous: 250 ml vars room ...

Read more

Van Kondensmelk totĀ Karamel

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

n Nostalgiese lekkerte ! Dis ‘n lang proses, maar die wag die moeite werd, soveel lekkerder as die winkel karamel, hoe maak mens? Jy het nodig: 2 xĀ Ā blikke (397g) kondensmelk – vir soveel moeite, maak dit die moeite werd met 2 blikkies Kookwater Sit blikkies kondensmelk in ā€™n groot diep ...

Read more

Kondensmelk Suurlemoen Yskastert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

‘n Regte Staatmaker, dit is regtig lekker (Maak 1 x 23cm ronde tert) . Vir die kors 1 pakkie tennisbekuitjjies Ā½ pakkie gemmerkoekies 125 g botter Vir die vulsel: 1 blik kondensmelk sap van 2 suurlemoene 450g ongegeurde Yoghurt 2 pakkies suurlemoenjellie 250 ml kookwater Ā½ tl vanilla essence *geklopte ...

Read more

Peer Krummeltert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

‘n Heerlik bros gebakte tert of nagereg op jou vingerpunte, warm of koud, die is ‘n wenner ! Jy benodig: .. 410g KOO Blik Peer Helftes in stroop – (dreineer, hou stroop eenkant) 1 kop bruinsuiker (plus 2 el ekstra vir sprinkel) 1Ā½ kop koekmeel 3 ml kaneel 3 ml ...

Read more

Dubbel Sjokolade Potjie Poeding

Recipe Type: , ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Verras almal met die heerlike Dubbel Sjokoladepotjjie Poeding bederf vir langs die braaivleis vuur of op kamp ( genoeg vir 4 groot porsies) Beslag: 250g bruismeel 2 el kakao poeier 2 el milo poeier 125 ml suiker 2 eiers 3 el botter (gesmelt) 125 ml melk 1 tl vanieljegeursel mespunt ...

Read more

Vrugteslaai Yskastert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Almal het hul gunsteling, vir my is die een ‘n wenner ! 500 ml room – baie koud 1 blikkie karamel – glad geklits met ‘n vurk 1 x 825g blik KOO “fruit cocktail” – stroop gedreineer geroosterde klapper . Basis: 1 pakkie tennisbeskuitjies – fyn gekrummel 125g botter – ...

Read more

Suurlemoenmelktert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

‘n Lekker twist in die Melktert, dubbele lekkerte 2 Ā gunstelinge in een tert ! ..( ..lewer 1 baie groot tert) Kors 200 g botter of margarien 2 x pakkies tennis beskuitjies, fyngedruk . Suurlemoen vulsel mengsel 2 x 385 g blikkies kondensmelk 250 ml suurlemoensap . Melktertlaag 4 kop melk ...

Read more

Monster Koekie Roomys

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Vir oud en jonk, almal gaan mal wees hieroor ! . 1 lt vars room (yskoud verkieslik oornag in yskas) 1 blik volroom kondensmelk 1 el vanilla essence Ā½ tl blou kos kleursel (kyk of jy meer donkerder sou verkies, voeg nog paar druppels by) 1 pakkie oreo koekies – ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!