Recipes With Course: Nagereg
Droom Appeltert
1 x blik tertappels (411 gram) 2 x eiers 190 ml strooisuiker 5 ml vanilla geursel 85 ml melk 60 ml botter of margarien 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 2 ml sout Metode: Klits eiers, suiker en vanilla geursel goed saam. Voeg melk by Smelt botter en voeg by ...
Read moreKoffie Pannekoek
Hierdie is nie ‘n gewone pannekoek nie. Hierdie is ‘n poeding! Die pannekoek moet warm wees………. 1 koppie meel 1 koppie melk 2 eiers 2ml sout 3ml bakpoeier 1/3 koppie olie goue stroop blikkie caramel treat neute 2 hoogvol teelepels koffiepoeier, opgelos in klein bietjie kookwater Klits die eiers saam ...
Read moreBrood en Botter Poeding
12 snye korslose ou brood (minstens 2 dae oud) botter/margarien Appelkoos konfyt 1 Kop Klapper 1 Kop Rosyne 4 Eiers 250 ml Melk 250 ml Suiker Metode Smeer brood met botter en lekker dik met konfyt Sny brood in driehoek vorms en pak in oondvaste bak. Gooi ‘n handvol rosyne ...
Read moreMalva Poeding met Amarulasous
Amarula Malvapoeding Hemels Jy het nodig; 220 g strooisuiker 2 groot eiers 30 ml gladde appelkooskonfyt 125 ml melk 30 ml botter/margarien 5 ml wit asyn 185 g gewone meelblom 5 ml koeksoda 1 knypie sout Verroom die suiker en eiers met ‘n elektriese klitser totdat dit lig kleurig is, ...
Read moreKaaslose kaaskoek (Mikrogolf)
Kors: ½ pak tennisbeskuitjies 60 g botter of margarien Breek die beskuitjies en smelt die botter vir 1 minuut in die mikrogolf en meng met beskuitjies om kors te vorm. Sit in die gesmeerde tertbord en plaas in yskas sodat dit kan koel raak. Vulsel: 3 eiers 1 blik kondensmelk ...
Read moreSuurlemoentert met room
Vulsel: 1 blik kondensmelk 1 eier geel 175ml suurlemoensap Vars room Kors: Enige lekker tert kors of die gewone fyn koekies met botter Metode: Sit oond aan op 180’C om warm te word Druk kors in bak vas Meng vulsel bestanddele saam Giet die vulsel in die kors Sit oond ...
Read morePynappel Yskastert
Die lekkerste bederf ! 1 Blikkie ingedampte melk BAIE koud (Ideal Melk) verkoel in yskas vir dag. 2 pakkies jellie (Pynappel of suurlemoen geur). 1 Groterige blik fyn pynappel. 2 Pakkies Tennis beskuitjies. *grinnadella pulp (opsioneel) METODE: 1. Maak die twee pakkies jellie aan met 1 koppie kookwater. Sit in ...
Read moreKoekstruif (Trifle)
1 sponskoek 1 pakkie rooi jellie 1 pakkie groen jellie 1 blik karamel kondensmelk 1 pakkie kersies – en room 1 groot houer Ultramel vla 1 groot blik gemenge vrugte bietjie sjerrie 1 pakkie sprinkle neute 1 groot glasbak Sny sponskoek in stukkies en gooi sjerrie oor. Bedek met lagie ...
Read moreIdeal Melk Sjokolade-koek
Absoluut verslawend ~ Ideal Melk Sjokolade-koek besluit self, koek of poeding Bestanddele Koek 375 ml Meel 250 ml Melk 250 ml Suiker 2 ml Sout 10 ml Bakpoeier 125 ml Olie 60 ml Kakao 125 ml Kookwater 4 Eiergele 4 Eierwitte Bestanddele Sous ¾ Blik Ideal Melk 125 ml Suiker ...
Read moreAgt-Lepel-Poeding
8 gelykvol eetlepels margarien 8 gelykvol eetlepels appelkooskonfyt 8 hoogvol eetlepels koekmeelblom 8 gelykvol eetlepels suiker 10 ml koeksoda 500ml melk Smelt margarien en konfyt oor lae hitte in ‘n kastrol. Meng koekmeel en suiker. Los koeksoda in melk op en meng met droe bestanddele. Voeg gesmelte margarien en konfyt ...
Read more