Loader

Recipes With Course: Nagereg

Droomtert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Lekker, lekkerder, lekkerste 1 blikkie Kondensmelk 125 ml Suurlemoensap 100g pakkie glanskersies opgesny 1 pak Malvalekkers opgesny 250g gladde maaskaas blikkie fyn pynappel crush 250ml room 1 pakkie tennisbekuitjies x-tra room Meng die kondensmelk en die suurlemoensap. Voeg die glanskersies(hou ‘n paar eenkant vir versiering), malvalekkers, maaskaas en pynappel by. ...

Read more

Koffie en Amarula Poeding ..

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

…. absoluut heerlik ! 20 ml koffiepoeier 125 ml kookwater 300 g malvalekkers 1 blik (410 g) ingedampte melk 60 ml Amarula-room 125 ml gekapte neute Los die koffie in die water op. Giet in groterige kastrol en plaas die malvas daarin. Laat eenkant tot die lekkers feitlik heeltemal gesmelt ...

Read more

Roomys Sjokoladesous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Vinnige sjokoladesous op roomys. 1 en halwe koppie Milo Halwe koppie Suiker Halwe koppie Melk Kook alles saam. Laat afkoel en bedien Wat oorbly , stoor in yskas tot later. Baie baie lekker!

Read more

MELKTERT

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.2 / 5)

Ek gee met graagte die resep, maar julle moet net maak soos ek dit hier vir julle gee. Die vulsel maak ek dubbel, en die kors is enkel. Vulsel: 2 blikke condensmelk 4 eetlepels botter of maragine 4 eiers geskei 4 eetlepels koekmeel ( hoogvol) 8 blikke water 12 eetlepels ...

Read more

Sjokolade – Piesangs

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

 SJOKOLADEPIESANGS – bennie geustyn – via Facebook Boerekos Kookengeniet 4 groot ryp piesangs 1x100g blok melksjokolade rum, koffielikeur of brandewyn(opsioneel) METODE: Sny ‘n dun stukkie skil in die lengte van die piesangs af. Breek sjokolade in blokkies & halveer. Druk blokkies in vleis van piesangs. Braai of onder oond rooster  piesangs ...

Read more

Predikantsvrou- Nagereg

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

liplekker warm nagereg… 3 groot eiers – geskei 190-375 ml strooisuiker.. gelang van jouse soettand 375 ml melk – volroom 100 ml meelblom – gesif 310 ml lemoensap – vars 30 ml suurlemoensap – vars skil geraper van 1 lemoen 45 ml botter voorverhit oond 180C So gemaak: klits die ...

Read more

Maklike Appel Poeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Bestanddele 1 boks Moirs Vanilla koek mengsel (sonder versiersuiker) 1 blik tert appels 250ml houer vars room 1 koppie bruinsuiker   Meng die koekmengsel soos op pakkie verduidelik. Sny tert appels bietjie kleiner en vou in by koekmengsel. Verhit die room tot net voor kookpunt, roer suiker by tot heeltemal ...

Read more

Piesang Jogurt Ysies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Baie lekker en gesond vir die kindertjies!   500ml onversoete bulgariese joghurt 500ml laevet melk 4 piesangs (baie ryp) 5ml vanilla geursel 100ml heuning   Verwerk in elektriese menger tot glad, giet in ysie houers. Vries oornag en geniet! Piesangs kan ook met ander vrugte vervang word, aarbeie of perskes ...

Read more

Vinnige Yskastert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Bestanddele 1 houer gladde roomkaas 1 blik kondensmelk 1 koppie suurlemoen sap 1 gekoopte swissroll blikkie vrugte (Enige soort) ek hou van koejawels of aarbeie 1x 250ml houer vars room   Klop roomkaas, kondensmelk saam, voeg  suurlemoen sap bietjie , bietjies by terwyl jy klits saam tot die mengsel dik ...

Read more

Telefoon Poeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Ek wonder hoeveel van ons het hiermee grootgeword, ken vandag se kinders dit? Jou Bestanddele: 1 Eier 2 Kop koekmeel 1 Kop suiker 2 tl Koeksoda 1 Kop melk 1 el  Margarien 1 el fyn gemmer 2 lekker groot eetlepels appelkooskonfyt knypie sout   Vir die stroop: 3 Kop Water ...

Read more