Loader

Recipes With Course: Nagereg

Potting-Soil Tert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

“Die hele geheim van dit is die rasper van die koekies en dit moet die swart oreo koekies wees.” 4 x bokse Swart Oreo koekies 2 x bakkies maaskaas 4 x koppies melk 2 x pakkies instant pudding (Vanilla) Rasper met grof kant al die Oreo koekies. Meng Instant pudding ...

Read more

Sjokolade Vrieskastert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Jy het nodig: (3 e) botter (3 e) strooisuiker 1 pakkie fyngekapte gemmerkoekies (8 el) kakao (3 el) water 2 kop dik room – styf geklop blik kondensmelk (2 el) brandewyn 2 groot eier – geskei wit en bruin sjokolade krulle vir versier So gemaak: Smeer ‘n 1 kg broodpan ...

Read more

Ohhh-reo Grondboontjiebotter Tert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (2.8 / 5)

Ohhhh – reo verleiding…. So gemaak Ok, krummel 25 oreo koekies, in voedselverwerker, tot koekies en vulsel goed gemeng is Gooi in mengbak, Smelt 4 eetl botter, gooi saam krummels, druk lekker vas in tertbak. Sit in voorverhitte oond van 160 G vir so 6-8 min, pasop vir brand , ...

Read more

Lemoenstroop Koek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

.. heerlik vir teetyd of sommer vir lekker nagereg. Jy het nodig:.. 1 koppie sagte botter 1 kop suurmelk 2 eiers 2 el versuikerde lemoenskil koppie gekapte neute knypie sout 1 kop kookwater 1 kop suiker 1 teel koeksoda in melk 1 kop gesnyde dadels 2 kop meelblom So gemaak: ...

Read more

Romany Perske Genot

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

…… vinnig en ohhh heerlik..!! Jy het nodig: 1 blik halwe perskes Sherry van jou keuse 1 pakkie romany creams vanilla roomys, of styf geklopte room So gemaak: 1. Gooi die stroop van die perskes in ‘n aparte koppie. 2. Sit die perskes op ‘n bakplaat. Sit ‘n romany cream ...

Read more

Verleidelike Oreo-Broodpoeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Broodpoeding met ‘n verleidelike twist…. 10 snye dik witbrood 1 pakkie oreo koekies geskei – Getwist van mekaar af 3 eetl Nutella 100 g pekanneute, gekap 200 g donkersjokolade, in stukkies gebreek 200 ml melk 200 ml room 100 ml kondensmelk 80 g botter (nie margarien nie) 3 jumbo-eiers 145 ...

Read more

Cremora Yskastert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

‘n regte kanni dood lekkerte…Cremora Yskastert Jy het nodig: 500g sakkie Cremora 1 koppie yskaswater 2 blikkies kondesmelk 250ml suurlemoensap 2 pakkies tennisbeskuitjies (4 el botter as jy kors wil maak) So gemaak: Gooi Cremora in mengbak. Voeg yskaswater by (dit moet yskaswater wees) en klits tot glad. Voeg kondesmelk ...

Read more

Yskas-Melktert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Trippel melktert genot: Yskas-Melktert Jy het nodig: 2 pakkies tennis beskuitjies 1 Liter Melk Πkop suiker 1 Eier 1 Blikkie Kondensmelk 1 Hoogvol eetlepel vla-poeier 2 Eetl Mielieblom (maizena) Sout So gemaak: Maak pasta van die vla, mielieblom, suiker en eier Verhit die melk & Kondensmelk tot kookpunt Voeg ...

Read more

Min moeite – Aarbei Genot

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Die poeding sit mens in ‘n kits aanmekaar… en ‘n bonus….dis heerlik,,!!! Gaan koop : 1 Swissroll (rolkoek) Pakkie aarbeie – in kwarte gesny Vars Room – styfgeklop Aarbei Konfyt Rol die swissroll oop, sny mooi in die helft, hou 1 helfte eenkant, en smeer met die een laag met ...

Read more

Perske Glasie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Poeding hoef nooit ingewikkeld te wees nie
 ‘n mooi glas kan dit altyd op sy beste vertoon met min moeite lekkerte. Perske Glasie: 1 blikkie perskes halwes 1 pakkie instant poeding butterscott geur- aangemaak soos op pakkie, en geset room- styfgekop sjokokade of karamel stroop, net so blerts Skep nou ...

Read more