Recipes With Course: Hoofgereg
Suurlemoen en Botter Haddock – Pangebraai
Die is een van die lekkerste vis denkbaar, smaak so uniek, jy het niks meer as bietjie botter en suurlemoensap nodig om hom voor te berei nie 600g Haddock vis fillette – ontdooi 6 el botter 60 ml olie gemaalde swart peper na smaak suurlemoensap Gebruik ‘n lekker swaarbodem pan ...
Read moreFrikkadel – Skorsies
2 gunstelinge in 1, kyk nou net so frikkadel ! (genoeg vir 6 porsies) 3 lekker groot skorsies, gehalveer en ontpit. Maak ‘n mooi diep holte met eetlepel in elke skorsie Frikkadelle: 500 g maalvleis 1 ui, fyn opgekap 2 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 1 tl kerriepoeier 1 tl tiemie ...
Read moreVarkworsie frikkadelle met Spaghetti
Heerlike pasta gereg, een – twee – drie, lekker smul randrekker 6 Eskort Gold Medal Pork Sausage – ontdooi koppie koekmeel 2 knoffeltoontjies- gekneus 1 groot ui, gekap 1 tl tiemie sout en varsgemaalde swartpeper na smaak kookolie 4 el botter 1 blik gekapte tamaties 30 ml Worcestershiresous 2 el ...
Read moreKrummel Lamstjoppies
‘n heerlike alternatief vir daai ou allerdaagse lamstjoppies! 8 tot 10 loin lamstjops 2 pakkies royco uiesoppoeier 400 ml vars broodkrummels 10 ml roosmaryn 3 eiers – geklits 100 ml kookolie om te braai suurlemoen wiggies om voor te sit Voorverhit oond 180 C Gooi soppoeier in ‘n diep mengbak, ...
Read moreHoender Herderspastei
‘n Gereg uit eie bodem, smul lekker randrekker ! . 1 groot ui – fyn opgekap 1 pakkie sampioene, gewas en grof opgekap 30 ml olie 6 hoenderborsies in blokkies gesny 2 blokkies hoenderaftreksel, opgelos in 250 ml kookwater 100 ml soet wit wyn 1 tl gemengde kruie 2 el ...
Read moreEenpot Lekkerte, Macaroni en Maalvleis
Lekker ou staatmaker keer op keer, Macaroni en Maalvleis. Met die Bolognaise (cook in sauce) het jy geen ander speserye en fitterjasies nodig nie, dis baie geurig en smaaklik ! Die is ‘n lekker rand rekker! (genoeg vir 4-6 mense) 100 ml kookolie 2 groot uie, gekap 3 knoffeltoontjies; gekneus ...
Read moreSmullekker Kerriemaalvleis Pastei
Tuisgebak.. eindloos heerlik! – (genoeg vir so 4 mense) Vir die Maalvleis: 1kg bees maalvleis 1 groot ui, opgekap 3 knoffeltoontjies – gekneus 1 el asyn ½ kop appelkoos konfyt 3 el goeie kerriepoeier ½ kop kookolie 1 klein blikkie tamatiepaste 1 groot tamatie- opgekap 1 groot aartappel – in ...
Read more“Flamed grill” Heel Biefstuk oor die kole
Hoe ook al, ‘n heel Biefstuk braai is fantasties op die kole . 1 tot 2 kg Silveside of Sirloin Biefstuk; vroeg uit die yskas , uit sy verpakking verwyder en bring na kamertemperatuur Olyfolie 125ml Suurlemoensap 3 el Botter Swart peper en sout na smaak ***Goeie hardekool hout . ...
Read moreStampmielies en Potbraai
Kook met nostalgie . Vir die stampmielies: 4 koppies stampmielies ( genoeg vir 4 – 6 mense) 1 tl sout 2 el botter genoeg kookwater Gooi stampmielies in kastrol, soel deeglik af met kouewater Bedek met 1 tl kookwater, bring tot kookpunt en kook vir 30 minute sonder deksel Spoel ...
Read moreSteak en Sampioen pastei
Smul lekker vullende bodemlose pastei, tuisgebak ; die beste !! bestanddele 600 g matured rump steak in klein blokkies gesny 1 pakkie sampioene – gewas en opgekerf 30 ml Olie 30 ml botter 1 pakkie KNORR Black Pepper sous 1 pakkie KNORR Sampioen sous 500 ml kookwater afronding: 1 ...
Read more