Loader

Recipes With Course: Bygeregte

Soet Karamel Patats

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Kook met nostagie. Ouma se soet patat, hoe maak mens? 3 groot Patats, geskil en 2cm skywe opgesny 1 kop Suiker 2 el Botter 1 tl Suurlemoensap 1 kop Kookwater Gooi alles saam in een kastrol Kook tot sag en suikerwater verdamp het, en begin braai Draai hitte laag, potbraai ...

Read more

Biltong

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Hierdie is ‘n heerlike biltong-resep, maar dit werk meer op “gevoel” as presiese hoeveelhede. So sien jou eerste paar pogings as eksperimente tot jy jou hoeveelhede en weektye reg kry (maak ‘n nota van wat jy doen vir volgende keer). En dan hoef jy nooit meer te smag na die ...

Read more

My “Spur style” Uieringe

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat goed kan seël Sny uie in baie dun skyfies en maak ...

Read more

Diepgebraai Pampoenpoffertjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Oorskiet pampoen? Hier is ‘n heerlik verslawende plan ! Jy benodig: 1 kop pampoen, droog gekook en fyn gedruk (moenie waterig wees nie) 1 kop koekmeel 2 tl bakpoeier mespunt gemmer poeier mespunt sout 2 eetl strooisuiker 2 eiers 75 ml volroommelk 750 ml kookolie, vir diepbraai *kaneelsuiker So gemaak: ...

Read more

Wortelslaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Moenie die slaai te lank voor die tyd maak nie, die gerasperde wortel moet nog lekker krakerig wees as jy die slaai voorsit .5 groot vars Wortels 1 groot ryp Pynappel geskil, kern uitgeaal en in happie grootte blokkies opgesny Lemoensap (vars uitgedruk of gekoop) 1 tl suiker . Metode ...

Read more

Sout en Peper Spinasie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Kook met nostalgie – Spinasie soos ouma gemaak het .. 2 groot bossies vars Spinasie 1 groot ui – opgekap 1 groot aatappel in blokkies gesny 1 groot ryp tamatie – opgekap 2 el botter sout en peper na smaak Spoel die spinasie goed af onder lopende water Sny die ...

Read more

Spek en Spinasie Mieliebrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Lekker broodjie vir enige bygereg, of baie lekker sommer so op sy eie 500g bruismeel 8 repies spekvleis, bros gebraai en fyn gekap en afgekoel halwe kop cheddar kaas, gerasper 2 groot spinasie blare ontkern en baie fyn gekap 1 blikkie heelpitmielies , gedreineer 125ml olyfolie 125 ml melk 3 ...

Read more

Geurige Rasta Rys

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Dié naam is afgelei van die rooi, geel en groen kleur van die soetrissies in die gereg 1 ui, in skywe gesny 2 knoffeltoontjies ; gekneus en opgekap 3 soetrissies ; 1 groen, 1 rooi en 1 geel ontpit en in dun skywe gesny 1 geelwortel, gekerf en dun repies ...

Read more

Kaaswors

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

5 kg beesvleis 1 kg vet of spek 80 g sout 1 el koljander 1 el growwe swart peper 2 tl fyn naeltjies 1 tl g fyn neutmeskaat 100 ml Worcestersous 1 kg sagte cheddar / gouda kaas (klein blokkies gesny) 15 g derms Was derms mooi skoon, week in ...

Read more

Braaivleis aptyt opwekkers

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Soetrissie pynappel en chorizo kebabs 1 vars pynappel, afgeskil en hap grootte gesny 500 g chorizo-wors, in duim dikte skyfies gesny 5 el heuning (stroop werk ook as vervanger) 500 ml Sweet chillie sous 4 knoffeltoontjies gekneus en fyn gekap 4 el bruinsuiker , opgelos in bietjie warm water 1 ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!